Comments

  1. peter

    fok lyk my n R1000 is kleingeld vir jou… kan ek n miljoen leen?

  2. Eugene Terreblanche

    dis seker daai ander pielbek wat griffin gese het met sy lekke eskom pension wat mos heeldag by die huis sit en snot pik

  3. pop

    Trek boet trek – dis 'n bankfout in jou guns, vorder in.

  4. wolfie

    hoe de poes kan enige iemand so fokkin baie geld he en moan oor n fokken R1000.00 plaas hy bly wees en happi is dat hulle nie die hele rekening leeg trek nie

  5. Roubert

    Vok julle, daai is my ATM slip wat gister weggeraak het. Ek soek dit om te sien wat my available funds is, want ek dink ek het dalk te min geld oor om op die atm 'n balance check te doen. Wil net 'n donnerse brood gan koop.

  6. kakhuis

    ja pop, dis net jammer ek dink die bank sit 'n foken limiet op die bedrag wat jy kan trek anders is iemand se jaar gemaak, of het jy 'n case as jy 'n lawyer gaan sien? daai ou het ongelukkig nie die lotto gewen nie want een of ander kont het weer iewers opgefok <same old same old>. wonder of die bank bankrot sal wees as jy die saak wen?

  7. Bulperd

    Ek dink dit is hoe die poes van sharemax se rekening moet lyk nadat hy almal se fokken geld gesteel het.

  8. Bra Joe

    @Bulperd. Nee tjom, sy rekening is plat, maar hy het amper soveel in eiendomme…..

  9. Manne-wa-lus

    Met so 'n stywe uhmmm….bankrekening, sal ek 'n sugardaddy sterk oorweeg!!!!!!!

  10. JP

    Ek is bekommerd oor ABSA bank se toekoms en of hy sy deure kan oophou. Ek het nou die dag gaan geld trek uit my spaarrekening toe kom daar 'n strokie uit wat se "insufficient funds available".

  11. Manne-wa-lus

    Met so ‘n stywe uhmmm…bankbalans, kan daardie outjie maar nader staan!!

  12. Manne-wa-lus

    Ek”s meer bekommered omdat my squueze MYPENIS ingetik het as ‘n password en nou nog op suicide watch is nafat die site hom tune “password too short” (het nie geweet mansmense is so sensitief nie, lmga!)

  13. dirk diggler diktros

    dis proteas slushfund dobbelgeld. skelm ma-naaiers.  sies.

  14. Author
    griffin

    Kyk, die waarheid maak soms seer, maar nie so seer nie. Jy kan drie digits wegvat dan is jy nader aan Die Antwoord.

  15. Verbaas

    Ek het die antwoord – dis die klomp van Power Balance se rekening. Nou weet ons presies hoeveel idiote daar tussen ons rond beweeg. Ten minste is hulle almal goed gebalanseerd – nou moet hulle net oorreed word om griffin se gedroogte goue honde stront te koop.

  16. Android

    Fok, ek moet ophou om my slips weg te gooi, nou-nou is hulle or die hele blerrie internet…

  17. Genuis

    Iemand het jou kaart gesteel en geld getrek, maar jy sit dan met die slipie ? ? 🙂

  18. Vlaknaai

    jirre jissis , ek spring sommer by van stadens af – as ek net kan n lift kry tot daar ….

  19. piet

    Lyk soos Julius Malema se bankrekening. 

Gooi Comment