Wees nugter by die driving school

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Ek wonder hoe hulle toilet signs lyk?

"Onthou om jou hol af te vee as jy klaar gekak het en om die ding te flush, jou dronk stuk kak!"

nugter

(shot, Koos)

Deel met jou tjommies!

    griffinWees nugter by die driving school

    Comments

    1. pOENDERhOES

      dis n moet vir my.  die laaste sewentien keer wat ek getoets is weet ek nie wie was die meeste gesuip nie – ek of die instrukteur.  Die een bra het die bottel Stollicnaya vodka gehoor klingel en ja – ons het so lang toets rit gevat, toe ons trug kom by die terrein, was die hekke en als gesluit.  ek gaan laai hom toe by sy huis af, die volgende dag op, en kry to summier 100% vir my learners.  Dit het ongelukkig verval, nou's ek weer by die begin van die begin.

    2. Prof. Bokdrol

      Hey, dis die plek waar ek my lisensie gekry het! G'n wonder ek fok nog tot vandag toe in alles vas na 'n paar biere nie.

    3. dirk diggler diktros

      ja ditsem Prof.  soos my dronk en gerookte rolmodel van n oom was 40 jaar spaced out in die parlement sou se:  as jy wil slim wees, plant jou milies op n sleepwa, in tye van droogte, dan ry jy agter die reen aan.  sorg net dat jy die nodige trekkerlisensie koop.  hy het een ou wat vir hom gewerk het en enige iets met n trekker kon doen, selfs n voorwielwheelie gestuur vir die lisensie proses.  Net jammer die ou se naam was Siphiwe Tsabalala in sy dokumentasie en oom s'n Albertus Kakabenie Fellatio Familinaaier van der Kiepiefokker.  Met die regte kontant in die regte dokumentasie is Siphiwe aangesien as oom en die dokumentasie, insluitende die foto van n whitey aanvaar as die betrokke trekkerbestuurder.  Oom het etlike kampdrade, stalle en selfs n teerpad omgeploeg…

    Gooi Comment