Watkykjy se kakgevaarlike onderbroeke nou in stock!

Ahoy, Watkykertjies!

Nou beskikbaar – super limited edition, high quality kakgevaarlike onderbroeke, ge-import van die UK af met die Watkykjy logo embroided in goeie ou Spuit Afrika. As hierdie babies eers uit stock uit is doen ons nie weer 'n reprint nie. Lekker comfy support vir your zaber en ballas, maar smoof genoeg vir 'n opwindende broeknaai.

Ons het aanvanklik 48 laat maak, maar het vir so paar van ons goeie tjommies van die goed as persente gestuur en op die ou einde so net oor die 30 in stock beskikbaar gestel. Bundle dit sommer as 'n persent saam met 'n rol Julius Malema kakpapier of twee. (check, gooses – Valentine's Day is net om die draai)

As wit nie jou kleur is nie, beteken dit dat jy nie jou hol met genoeg confidence kan afvee nie.

Slat uit by http://www.zefshop.com om die outjies aan te skaf.

kakgevaarlik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefshop. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

5 Comments

  1. Jakes
    Posted January 25, 2011 at 8:50 am | Permalink

    Kry mens die aartappel ook by as jy die onnie koop?

  2. Moses
    Posted January 25, 2011 at 10:34 am | Permalink

    dit lyk tos kak

  3. David
    Posted January 25, 2011 at 1:35 pm | Permalink

    Jy kry die aartappel by Jakes, onhou tog net om die fokken ding die keer VOOR in te druk

  4. Prof. Bokdrol
    Posted January 25, 2011 at 4:11 pm | Permalink

    Befok! Ek hoop julle het XXXXXL…

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 25, 2011 at 5:55 pm | Permalink

    snoesig.  my girl se dit laat haar papnat. so, n boer maak n plan….

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">