Vuilgat Gawie

In Spec-takel deur griffin25 Eiertjies

Griff,

Ek het nog nie eers bakkies gesien wat so vuil is nie…

Erwin

vuilgat gawies

Deel met jou tjommies!

    griffinVuilgat Gawie

    Comments

    1. Vlaknaai

      dan het jy nog nooit doosdronk met jou tjommie se kar gaan stockcars ry nie !!
      1)Dit gebeur gewoonlik as jy brannas en rum meng
      2) Jou doosdronk tjommie by n ou n trek van n pyp vat , en nou skuimend om die mond in die passenger seat uitgepass le
      3) of n Avis kar. Of nog beter – Jou tjommie se Avis kar

    2. Prof. Bokdrol

      Fok Land Rover – die beste off-road voertuig is enige company kar.

    3. Vrye Denker

      Laat dit nou 'n les wees vir die "downforce" manne. 'n hatchback suie al die stof op 'n grondpad teen jou agterruit vas. Dis wetenskap!

    4. Prof. Bokdrol

      Ek het bietjie tyd vandag vir vernuftige speurwerk oor hoekom die Polotjie so lyk:
      1) Jet Set Park is op die hoek van Proes en Potgieter in Snor City (ironiese naam vir die sentrum – dis aan die gatkant van die stad, die sentrum val uitmekaar en 80% van die winkels staan leeg);
      2) Potgieter is 'n eenrigting noord en die famous Proes (kyk op die padteken) is 'n eenrigting wes;
      3) Die skaduwees wys dis laatmiddag;
      4) Dus is Vuilgat Gawie besig om rigting wes te draai op pad huistoe m.a.w. hy bly iewers in die Woeste Wilde Weste van Pitooria (of dalk sommer by die kakplaas op pad soontoe, as ek na die kar kyk)
      Fokken skerp, né?

    5. Bra Joe

      Prof, ek kan nou nie die nommerplaat lees nie, maar miskien bly hy in Rustenburg. Daar sal sy Polo baie mooi inpas tussen al die zef myners…

    6. Vonkiedool

      Prof Bokdrol. Jy is skerp. Maar watter tipe kar ry Erwin? Ek raai dis ook n VW….Skerp ne?

    7. Prof. Bokdrol

      Vonkiedool, kom ons kyk – ek sê dis 'n Audi A4 of A6 (nuwe B8 reeks.)
      Erwin – help my en Vonkiedool uit asseblief?

    8. Dirk Diggler Diktros

      Almal, kom dink – of drink (ek dreig niemand nie) gerus saam met my buite die doos.  Ek drink die spoed (speed) wat ek gisteraand gepop het wat x-stasie want ek het nog steeds veelvuldige antisosiale persoonlikheidsindroom, of dit kan wees dat ekoorgeslaan het na doos – dooswyn.  Nog net n lieter of wat om te gaan dan verklaar ek my naar-week amptelik oop met projektielkots in my goose se kar as ons uitgaan.  Ek het haar belowe ek sal nooit weer vodka drink nie.  Maar en dwaal van die pad af, VERGEWE MY mede WK-ertjies, indien nie, is dit n vry land, en moenie verder lees nie.  Terug by die onnerwerp:  Buite die doos is die verklaring eenvoudig soos volg:  Dis daai FOKKEN DOOS wat met sy polo probeer het om lings verby te gaan en toe in n donga beland het – n week of wat terug op die R 511.  Hy is skaam, noe skiem hy hy kamoefleer sy Playa, A.G.V. al die kak wat mense hom byt….DDD

    9. williewoes

      ) of n Avis kar. jissie rk skat avis het die ou  gebadtreat  …. toe ry hy perongeluk deur baie nat sement en    sooo on ?????

    10. Prof. Bokdrol

      Ooee nee jirretjie tog – Poeskop, lewer jy kommentaar op WillieWoes asseblief want ek weet nie waar de fok om te begin nie…

    11. Prof. Bokdrol

      Terloops, Vuilgat Gawie van Pitooria-Wes kon maklik sy foudie op die FokJouProjek gekry het: hy staan smack-fokken-bang stil (check remligte en roubords) in die middel van die voetoorgang – 'n definitiewe "Fokken doos" stem…

    12. Dirk Diggler Diktros

      Clitoria, Clitoria, Smaakhaarandastad, jou het ek lieeeeeeff, bo koek en wyn.  En dit se fokken baie, veral as ek in Burban bly.  Viva Zoeloeland, waar elke Polo so zef lyk, veral NUR.

    13. Prof. Bokdrol

      Nee fokkit DDD – ek kan nie besluit of jou tjoon op die wysie van "O Boereplaas" is of andersins eerder dalk op "Fratelli d' Italia" nie – albei werk solank jy dronk genoeg is…

    14. Prof. Bokdrol

      Vonkiedool, ek gee bes, jy is toe reg en Erwin ry 'n VW – laptop screens is kak, op die PC s'n kan mens eers ordentlik die VW logo agterop sy lisensiehouer sien. Nou is ek ook sommer de poes in – hoekom betaal mens meer vir 'n glorified Volla as die dash dieselfde lyk van die Golf tot by die A8???

    15. Poeskop

      Fok Prof, waar begin 'n mens om 'n kont soos WillieWoes te probeer rehabiliteer? Kom ons probeer…..
      Jissis WillieWoes, let asseblief op in hierdie klas, want ek gaan dit nie herhaal nie:
      1) 'n Mens begin nie 'n sinnetjie met ) nie, maar met 'n FOKKEN hoofletter….maar dan moet jou sin sinmaak,
      2) rk moes gewees het EK,
      3)
      Ag fok dit, fokkof van die saait af en gaan leer spel, sinkonstruksie……fokkof net terug skool toe.
      Sorry Prof, daai kont is FOKKEN af, ons kan niks vir hom doen nie!!!!

    16. Prof. Bokdrol

      Poeskop jy's erger ek! Dis 'n kwessie van tyd voor jy ook in die kak is by sensitiewe Watkykers…

    17. Erwin

      10 punte aan vonkiedool en prof bokdrol vir hulle vernuftige speurkuns.
      nog 10 punte as jy kan raai watter jaarmodel…
       

    18. Erwin

      Kots, ek wens, nee jong is maar 'n 2001 mk4 GTi…het nie genoeg zak vir audi of nuwe gti

    19. Prof. Bokdrol

      Saakiemaakie Erwin – jy het darem die goeie maniere om nie soos Vuilgat Gawie in die middel van die voetoorgang te stop nie. Terloops, luuurrrvvvv jou "PnP butt cake" foudie (bwahahaha!!!)

    Gooi Comment