Ek weet nie wat om hieroor te se nie….
Eet die ou baie McDonalds?
Miskien het jy ‘n idee hoekom die fok iemand ‘n fokkin asblik agter op sy Honda sal mount.
Adolph
Hierdie post is 117 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,080,600 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
'n Veel groter probleem is die nommerplaat wat nou nie in aanskoue geneem kan word nie. Boete vir die oom.
Als afschrikwekkende beveiliging tegen aanrijdingen?
Maklik tjom. sodat jy die ding kan gaan leegmaak in die munsipaliteit se fontein omdat hulle strike en nie hulle werk doen nie…..
Die maat suip seker skelm nou vat hy elke dag sy empties saam en dump dit iewers langs die pad. Fok nee, ek kan nie daai kak glo nie
bucket seat vir skoonma
dink net hoe sou dit in die kar gepong het as die fokken ding voor gemount was…
Sodat die pote nie sy plates kan check nie
dalk like hy van adult nappies dra en as hy hulle klaar bekak het dan gaan hulle dustbin toe.
Daai dustbin is vol olie, as die cops hom jaag tip hy hom net….
Dis waar die tailgunner sit, poephol.
@sickmindfreud hoe lekker het ek myself nou in n fokken papie gelag vir jou
BEE Courier Service
Het so ruk terug n bra in Eastlyn gesien wat twee municipal asblikke(die met die wiele) tow met n custom made bracket agter n real rooi cortina.
Julle verstaan nie! Die ou ry eintlik 'n asblik, en nou het hy maar net 'n fokken stuk kak Honda voor aan die asblik gemount…. Ek ry ook liewer 'n fokken asblik voor ek 'n "Hondkak" ry…..
dis een van daai fokkers van green peace jissis as jy daai stompie uitskiet kak jy hard
Ek dink diep binne die ou se hart begeer hy dalk 'n bakkie, maar sy vrou wil nie dat hy een koop nie.
Soos wat daai stuk stront waarmee hy ry parte verloor, gooi hy hulle maar in die asblik.
Uitstekende idee !!. Maak 'n bracket wat pas in jou cycle rack by die tow bar !!
In plekke soos Pringle baai moet jy jou rubbish na 'n sentrale punt toe aanry. oor 'n vakansie gaar daar baie kak op en dit moet elke dag weggery word. (Jy kan dit nie buite los nie, agv die bobbejane).
(Ons het ook nie 'n bakkie nie !)
Ek begin sommer die naweek sweis !!
dis sy coolerbox vir al sy sletsappies
Julle ouens moet buite die doos dink. Dis n VD/Bijl James Bond spy getaway modifikasie…Vul dit met olie, ninja spikes of in VD/Bijl met hondestront en jy's reg vir n car chase…
DDD ek dink nie hier is baie ouens wat aan iets anders as doos kan dink nie
Recylcing is all the rage now…perhaps he just wants to advertise the fact…
Hy soek obviously 'n dumping site want die fokken goverment het al weer nie die fokken rubbish kom haal nie,hulle strike seker weer jong!!