Hierdie kom nie naastenby aan Captain Alex van Uganda se action movie nie, maar dis nog steeds een van die zefste Bollywood clips wat ons al ge-kokkenodge het.
Hierdie post is 34 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,057,299 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
pragtige dialoog. gotta love die ninja move met die swaard aan die einde….. ek verstout my deur te se, wielie walie woes, ek soek diit kwaai, amper soos n@@i en pappegaaslaai….oes. Garp
Fuckin' A+! Nothing like a bit o' one-armed Bollywood action.
Wat het een duim en hou van draties?
Fokkit! Gotta love Bollywood!
Hier is nog 'n contender, ek dink hy vat dalk die koek: http://www.youtube.com/watch?v=svOlz2ei4Yk
Fkn awesome!