Spoedkaartjies nou teen ‘n discount!

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

spoed kamera

griffinSpoedkaartjies nou teen ‘n discount!

Comments

  1. Die Here Heesus

    Ek kan dit nie glo nie… Hoe vinnag moet ek gan om die nuwe tolhek kak te mis? anders moet ek met my Cortina bende die fokken goed om ry.
     
    En in die skaduwee.. brand my pa se baard. "TEH'NEH, NEH-NEH, NEH!"

  2. dirk diggler diktros

    het julle gehoor?  the rat race is over.  the rats won.   Of soos my dronk zolkop oom wat n parlementslid was altyd gese het: "daar is geen probleem wat dop nie kan uitsort nie!"  hy was veertig jaar dronk in parlement.  ek is trots dat so baie MEC's sy voorbeeld volg.

  3. Vlaknaai

    Klap daai doos oppie paal once met n 30 nul 6 lat sy poes klap

  4. SP33DY Verwey

    In die beeld vandag:
    In nog ’n voorval het mnr. Ziyaad Ally (35) van Johannesburg op 1 Januarie teen 199 km/h op ’n motorfiets (met ’n vrou agterop) deur ’n snelstrik op die N2-hoofweg by Mthwalume in KwaZulu-Natal gejaag, het lt.kol. Zandra Hechter, polisiewoordvoerder, gesê.

    Verkeersbeamptes het hom agternagesit en eers sowat 10 km verder by Hibberdene voorgekeer.

    Hy is vandeesweek in die landdroshof op Port Shepstone ’n boete van R18 000 of vier maande tronkstraf opgelê en sy rybewys is vir ses maande opgeskort.
     
    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Hy-jaag-so-vinnig-want-hy-sy-baklei-so-heftig-20110106
     
    Ek was self al gevang teen 'n spoed van 236 km/h. Die fokkers het die saak verloor want hulle weet nie wat de fok hulle doen nie. Alles net sensasie in die koerante. Fok hulle ek sal jaag as ek wil. Wat van al die ander fokkers wat in die noodbaan ry of nie stop by 'n stop straat nie. Hoekom kry hierdie fokkers nie boetes nie.

  5. Author
    griffin

    As jy een van daai konte is wat van agter kom teen 236km/h verby my, maak ek my deur oop. En dan ‘n beursie van jou ballas.

  6. David

    Teen daai spoed gaan daar nie ballas of balsak oorbly om 'n beursie van te maak nie boet, die onderste kakebeen maak 'n bakgat asbakkie

  7. Bakstein

    Griff, as jy daai balsak beursie kry sal ek vir jou 'n R 1 ingooi. F al die spoedvarke!

  8. kakhuis

    ja fok ali spoedvarke as iemand op my gat ry teen daai spoed dan slek ek af, maak my venster oop, gooi 'n paar ghoens agtertoe en trap die petrol.
    'n doos met 'n bakkie het eenkeer amper dood voor ons kom stop op die highway, ek wens ek kan die poes in die hande kry en die hel uit hom klap met 'n spaanbat op sy ballas.

  9. dirk diggler diktros

    lekker seksisties, so asof dit as n opslip nagedagte is sit hulle IN HAKIES (met n vrou agterop).  Waar anders gaan sy sit?  Op sy skoot?  Op die handlebars?  Wat die spoedpoes betref het ek net twee wootde te se: tot siens.  Dis nou as jy nie al klaar vrek verongeluk het nie, ek hoop net jy misjudge n bergpas en vlieg in jou moer, of skiem jy gaan n treinoorgang vir voertuie maak en jou bike stall en dis net daai breekdeel van n sejonde wat genoeg is om te lank te park op die spoor en n goederetrein met n vol vrag staal maak jou en jou ysterpetd deel van die treinenjin se grill.  Mag niemkand anders seerkry in jou fuktup gejaag nie.  Mag jy bykom voor juself omkom jou onverantwoordelike sproetpoes.

  10. kakhuis

    ek het 'n fine vir R500 gekry omdat my drywerslisensie verval het. volgens die tieket moes ek lisensie gaan toon voor 10 Jan dan betaal ek R100. Nadat ek laasjaar my temp lisensie gekry het, gaan wys ek hom en hulle se toe daar die datum het al lankal verval ek moet in die hof verskyn. ek tune hulle dis kak want die datum se uitdruklik 10/1/11. langstorie kort te maak het die speitkops die datums omgeruil en is die tieket nie valid nie. CANCELLED. soms is die nuwe sa 'n kwaai plek.

Gooi Comment