So hulle het aan die taxi vasgesit?

In kak nuus deur griffin5 Eiertjies

news24

griffinSo hulle het aan die taxi vasgesit?

Comments

  1. Pieter

    My fok,hoe deur die kak moet jy  wees om dag na dag, eenvoudige sinsbou en taalreëls op te fok. Is hulle te arm om n proefleser te kry om dit net MOOI, klem op fokken MOOI deur te lees, en te besef "ok hier is kak, backspace". As dit nou n pornografiese boek was, ja nee sure, fok die spelling op, maar dis n nuusblog! Elke dag lees mense dit en dink, jirre die is mos professioneel.Baie smooth. Vreeslik fokken slim.
    Ek dink as ons die perd kry wat verantwoordelik is vir al die taalkundige kak, moet ons hom afneem en in die "fok jou!" projek plaas.

  2. Langenhoven

    Monkeys, monkeys, monkeys.  Naspers spaar seker weer geld op subs om meer wins te maak.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Pieter, e.a., ek kan net met jou saamstem.  Ek het wat ek dink van kak joernalistiek op die www in n vorige berig gecomment.  Kan dit net sowel begin cut en paste.  As disleksiese dronk, drugged, ADHD ouens soos ek n comment kan skryf sonder n spelfout kan n mens seket verwag n nuusblad wat amptelike joernalistiek is, dieselfde kan doen. 

Gooi Comment