Power Balance erken hulle verkoop kak

In Kak companies deur griffin22 Eiertjies

Hierdie is 'n screenshot van Power Balance se website af. Haal nou daai fokken simpel stuk kak van jou arm af en gaan sê vir al jou vriende en familie dat jy jammer is omdat jy so onnosel is.

Jy weet nou die fokken goed is 'n gimmick. Click om groter te sien of gaan check dit vir jouself uit.

power balance

griffinPower Balance erken hulle verkoop kak

Comments

  1. A Daft Scots Lass

    Saw dozens on people wearing this fucking crap on holiday, insisting they display their power and strength.  The Fuckers didn't look much stronger than the average Joe Blogg.
    People are like sheep – they believe anything the media throws at them. 
    Another FAD thats all…bring back the yo-yo – at least they were useful

  2. Jagse Karel

    Ek het gehoor die powerband help baie met dratie kap. Jy kan glo op 1 been staan en die 1 oog monster in akoma in ruk.

  3. Jenny

    Okay, wat ek nie verstaan nie is hoekom kon almal nie self uitfigure dat dit kak is nie. Oooh, 'n plastiek bandjie met 'n hologram op wat jou sterk gaan maak en keer dat jy omval….ja sure, gee sommer vir my 2. Wonder wat gaan hier in SA gebeur.

  4. Pb

    Hier gaan hulle seker n moerse advertensie veldtog he om skuins voor toemaaktyd nog paar duisend nole te naai. Hulle mag selfs merge met SARS…

  5. Dirk Diggler Diktros

    Nuffin beats a muffin.  O.K.  As julle wil weet, my gunstelinge wat tolgooi – (moenie onder die belt dink nie, sies, ek en maatjies was maar 6-8).  Verder was daar- soos genoem, klimtol (was yo-yo genoem). Apologies to a Scotts Lass (you are far from daft), I agree 100% with you, just in zef afreakaans. Klimtol pas beter.  Weereens, moenie al weer vuil gedagtes kry oor die woord tol nie, SIES man. 
    En dan spaanbal.  Nee, dis nie spanbal, soos in orgie nie moegoe, dis beter bekend as "dingbat".  n vreugdevolle tydverdryf vir oud en jonk en die oueres in my familie het dit baie gelaaik want as die rubbertoutjie wat die rubberballetjie aand die spaan se middelpunt al lankal gebreed is en die bal weg is, is dit n uistekende veiligheidstoestel.  Dit verhoed pyn en ander beserings aan ma se hand want nou moer sy jou nie plathand op die gat nie, nou kom die fokken spaan se ware doel tevore.  Menige spaan is op my en my broer gebreek, nie net op die sitvlak nie – oor die kop, ribbes, bene ens.  Ma was so skerp, sy kon jou gooi met daai spaan/reket en as sy mis het dit soos n boemerang na haar teruggekeer.  My gatspiere trek sommer saam net by die gedagte aan moeder wat my gryp aan die een arm, van die grond af lig vir minimum teesit of vlug van my kant af en my moer todat sy moeg is.  Ek het verseker n sielkundige opvoeding gehad.Freud, Adler,Jung en Rogers en andere- almal se negatiewe fiksasies, ens in een gerol.  Nou vra jy my, hoekom so baie kak uitdink ?  Dan moet ek n teenvraag vra: "WAT KYK JY?"

  6. TT a.k.aTommietampon

    A Daft Scots Lass is reg as sy se mense is soos skape.  Dis nou as dit by rekkies kom  Op die plaas het ons vir al die rammetjies ook rekke gegee on hul Powers the Balans.
    Jagse Karel en Arno raak-raak ook so aan die Vrystaat-way.  Die rammetjies was in n drukgang gejaag, indien nodig.  Een operateur het n tang affere gehad met n groen rekkie wat, in die ontspanne toestand omtrent so groot soos n 2-randstuk is.  Die arme ram wat sy PoerBalance geaktiveer gaan kry work vasgehou met sy agterbene wyd uitmekaar.  Die gron rekkie is in die oopgerekte posisie oor die unbalanced rammetjie se ballas gesit tot teen sy lyf en dan skietgegee. 
    So voor jy kan se bler is die skapie gelos en het hy rondgehuppel.  Nie van geluk toos daai bokkies in Heidi op TV nie.  Eerder soos n stomme dier wat se balsak onmenslik styf en pynlik deur n hopeloos-te-klein rubber greep, wat eerder soos staal voel klem rondom sy skrotum.  Na n geruime tyd droog die skrotum uit en "val" die rekkie en uitedroogde testikels af en boere vertel mekaar die kak dat dit pynloos is ens.  Die skaap is nou centered en hemelsgelukkig.  As hy nie was nie, sou hy mos gese het.  Stilbly is ook n antwoord. (Silence give consent)Ky hoe regop loop hy. 
    Nou ja Piet-boer, kom le jy n bietjie kaalgat oppie sirtvlak met hakke wyd dan sit ek n oorgerekte rek oor jou ballas en laat skiet hom dat hy alle bloedvloei eindig na jou testikels keer.  Maar dit pla jou glad nie want die pyn gaan alles te bowe. Met tyd saam droog jou ballas uit en val rekkie en alles af, nou het jy voorwaar n rekkie angehad nabe jou albsolute "core" en is jy gesentreer.  Jy is nou Power Balanced.  Mos

  7. BokBal

    Power Balance is fantasties as jy 'n dratie in 'n duikboot kap. Jy trek die Power Balance oor jou horlosie, dan kan die ander ander ouens nie die "klink, klink" van jou horlosie teen die afskorting hoor nie.

  8. Gavin

    Op watse website het julle die notice gekry? Ek het self op hulle site geclick en kan nie eers 'n verspreider in Australie kry nie. Ek laaik julle manne kwaai, maar as ek almal wat die kak dra, klaar kak gegee het en dit werk wel, gaan ek mos die doos wees. Of is dit wat julle wil hê?

  9. ErmeloEkke

    So wanneer maak die FOKKERS hulle facebook page reg? Dit wys STEEDS vir power en strength en 2 breinselle! Kom nou julle ETTERS

  10. Dick Long

    dIs hoofsaaklik Christene wat hierdie kak dra….as jy in n god kan glo, kan jy enigeiets glo…

  11. Ponkie

    Ek maintain nou al vir jarrre lank my balance deur middel van my ballas, dit is 'n baie meer POWERFUL balance as Power Balance se stuk recycled effie rubber

  12. kakhuis

    hhhhhhh fakit mar jhille is 'n klomp ETTERS
    dis netdie foken ozzie skaapnaaiers wat sikke kak kan uitdink – apologies to Crocodile Dundee. daai powerbalance gan jhille ballas uitdroog en totties laat afval, dit is inelkgeval net foken pistol-lose dose watdie goed dra, fark is daar nou 'n beter manier om te verkondig dat jy 'n groter pienis wil he?(proffie – jhelp! waddefok moet mens gebruik om die kappie op die eh te sit?) hoekom is jy in geval unbalanced? ek is unbalanced wantek het te veel gesuip niewejaar

  13. kakhuis

    correction – Proffie, ek bedoel nie Jy is unbalanced nie, die sin sintaks mag mebbe dit so laat klink, weer 'n fukup

  14. kakhuis

    my hangtette compensite vir my moerse agterstewe en siedaar! Balanced

  15. flip

    Daai goed werk. As ek iemand kry wat een dra dan weet ek hy is n doos en ek moet van hom wegbly

  16. Snoepie

    ek het van die begin af geweet dit is 'n klomp kak… duidelik weet die mense nie dat 'n hologram slegs 'n prentjie is wat 3d verskyn nie…. hoe op dees vokken aarde kan hulle dink dat 'n vokken prentjie magically met jou "enery fields" harmonise en jou allerhande kak beter kan laat doen? En al die wonderlikke toetsies wat die believers jou laat doen om jou te oortuig dat die ding werk is alles ook net logiese kommin sence! natuurlik kan jy met die 2de probeerslag verder buig… en natuurlik gaan jy sterker voel as hulle die tweede keer pressure op jou hande agter jou rug sit – jy voel mos op die eerste rondte die ander persoon se krag en jou brein leer automaties hoe om dit die volgende keer beter teen te stry… mense is vokken gullable. doen julself 'n gunsie en kyk bietjie Pen & Teller se Bullshit! reeks… veral die episode oor Alternative medicine waar hulle bewys hoe gullable mense is en hoe hulle in allerhande kak sal glo soos magnete wat ook healing properties het… daai is die beste reeks ooit! ek love dit hoe Pen & Teller al die Bullshit van die wêreld ontbloot… 🙂

  17. Frikkie

    Daar is immers n verskil tussen Power Balance en Pro Balance. Negatiewe Ione… Dit is waar die geheim le. Google dit en sien self die verskil!

  18. lancelot

    ek wil vir dick long laat weet dat dit is waar jou bloed is,in  jou dick small en as jy moet poep moet dit nie inhou soos altyd nie want dit is waar jy jou kak gedagtes van God vandaan kry en as jy eendag met jou dick small wakker word is dit te laat vir jou.Nou op ernstige noot- my oudste seun het n spier gebrek waar hy nie lank kan loop nie en sal eweskielik inmekaar sak na n paar tree en het een probeer om sy enkel sonder enige verduideliking omdat ek moer pesimisties was oor die power balance.Sy fisio terapeet het ons 4 dae later gebel om te laat weet wat ever ons hom gee help hom verskriklik baie want sterker en loop baie verder asook gebruik nie meer sy joints om te staan nie maar sy spiere.Dit is nie n wonder middel nie maar dit werk 

  19. Belhamel

    Jissis Lancelot. Daar bewys jy sopas vir Dick Long reg. As jy in die naaiery glo kan jy seker in got ook glo.

Gooi Comment