Poes… Punt!

In Park soos 'n poes deur griffin2 Eiertjies

Thanks Pieter!

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinPoes… Punt!

    Comments

    1. Pierre

      wat de fok doen julle op die site? Ek sein niks verdags of onplesierig nie, of is ek net moer dom? Hoor graag van wie ook al.

    2. Chris Erasmus

      Ek dink dit is een moerse goeie idee om so ‘n bewusmakingsakise aan die gang te kry. Publiseer fotos van tietkoppe wat nie kan bestuur, parkeer of enige derglike ding reg doen nie. Dit is die lot wat die menslike ras se naam krater maak. Die gebroedesels wat nie sosiale vaardighede het nie en wys hoe hulle opgebring is. Die lot kort in elk geval daagliks ‘n standaard PK as jy hom/haar sou sien.

    Gooi Comment