Piet Retief op Facebook

In Spec-takel deur griffin19 Eiertjies

piet retief

(shot, Tony)

Deel met jou tjommies!

    griffinPiet Retief op Facebook

    Comments

    1. Andrea

      Remember the X-Files….there is a "Fox Mulder" and "Dana Scully" profile on FB as well. At first I thought it was lame….but their updates are actually fuck funny

    2. Prof. Bokdrol

      As WKJ 'n prys gaan uitloof vir Kaksnaaksste Post van die Jaar wil ek hierdie een nomineer vir 'n goue medalje (met eervolle vermelding) assblief…nog beter as die Wit Verf Bra's van Durbs.

    3. aldo stefanini

      jisses wa dink julle die goed uit? mens sal sweer julle suip absenth… hou so aan!! kak snaak

    4. Author
      griffin

      Volgende week gaan daar ‘n hele paar gems wees.

    5. FrikkieBeytel

      Ek second Prof.
       
      "Stuur vir Piet 'n posduif" of "Nooi Piet vir 'n braai". Doos snaaks.

    6. Hoofmoer

      Nou wonder ek of Dingaan ook n FB account het. Maar dit is snaaks oor Oom Piet (snaaks dat julle nog nie huilerige briefies gekry het dat julle so iets op die interwebs gesit het nie !!)

    7. J-M

      Dingaan het ook 'n FB account maar net 2 mense "like" dit. Oom Piet het oor die 400 vriende.

    8. Warmwaterbrak

      Befok hoe Dingaan nie kan tik nie, hy like net alles

    9. Dirk Diggler Diktros

      stytpekend.  wundebar/bra,  dingaan impress my grensloos, meer geletterd as vrind julius mal-enema.   

    10. geoff

      Ek dink dat julle binne dievolgende week huilerige briefies gan kry van die VF, Afri forum, en nampo……….post dit net.

    11. pop

      Piet joined the group: Gun free Zululand…….Dingaan likes. Fokken classic.

    12. Vlaknaai

      Dis so snaaks soos kanker . Nee regtig. Jirre n boer is darm n fokken dom ding. Die wat met my wil sty oor hoe dom n boer is ( ek is self een ) , ken nie die geskiedenis nie. n Boer is poesdom verby . Loop speel nou voor ek my sanna laai en jou met my vleispyp dood donner

    13. Boudkaas

      Classic manne.  Maar moet 'n klein fokop uitwys op die comments…Andries Pretorius het die comment gepost(28 Jan 1838) voordat Piet eers die post gemaak het(4 Feb 1835).  So hul het nie net facebook in daai tyd gehad nie, maar kon ook timetravel.  A+ 

    Gooi Comment