Het dit by die Spar in Nigel gesien.
Ek haat dit as mense op disabled parkings stop, wens al die shops wil sulke signs opsit by hul disabled parkings.
Thanks PonkieDiel
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 67,236 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Agreed 100%