Passop vir die limo popo.

In kak nuus deur griffin4 Eiertjies

Ter illustrasie het ons vir News24 prentjies bygesit van hoe Limopopo daarna sal uitsien. Po-po wat in limo's rondjaag.

limo popo

griffinPassop vir die limo popo.

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    En julle weet seker "popo" in Duits beteken "ass" so hulle het hulle naam nou letterlik gat gemaak. Ek kan nie help om te grinnik elke keer as Popo Molefe op TV verskyn nie…

  2. Prof. Bokdrol

    NS: net om 100% seker te maak van my feite toe Wikipedia ek dit gou, en raai raai daar is 'n taal in Wes-Afrika ook met die naam "Popo." Wonder hoe klink dit – asof hulle deur hulle hol praat?   Sien: http://de.wikipedia.org/wiki/Popo

  3. dirk diggler diktros

    Hey, ek raak opgewonde.  As Po-po daarmee rondaag en dit blyk vanuit die meesterlike joernalistiek – op verskeie plekke dat Po-po die laer gaan wees moet korrupsie afneem.  Daar is net soveel tjo-tjo wat een ou op een plek op n slag kan opneem.  Wys die weg na n traffic-kopkorrupsievrye en Po-polisiekorruptevrye Azania !

Gooi Comment