Monthly Archives: January 2011

Vat jou kak sommer saam met jou

Ek weet nie wat om hieroor te se nie…. Eet die ou baie McDonalds? Miskien het jy ‘n idee hoekom die fok iemand ‘n fokkin asblik agter op sy Honda sal mount. Adolph Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 23 Comments

Up the bum, no babies.

Soos bra Griff gemention het, het ons almal se voornemings vir 2011 lankal hulle gatte gesien. “Ophou rook”  was al “net een qwaai saam met my bier” na “max 5 ‘n dag” na “’n Styvesant pussy-pack 10’s” al die pad terug na ‘n hele  pakkie Styvesant  V12’s ‘n dag. No surprises here. Die mens is [...]
Gefile in Snotstories | 17 Comments

Masiepa Benzy marabsie

Hi daar, Ek het die perd in die Wille Weste van Pretoria gesien. Sit ‘n Drukvlerk op jou Ou Merc met streepies, killer uitlaatstelsel en ‘n groot horlosie op jou dash en en en….. Francis Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef | 8 Comments

Watkykjy se kakgevaarlike onderbroeke nou in stock!

Ahoy, Watkykertjies! Nou beskikbaar – super limited edition, high quality kakgevaarlike onderbroeke, ge-import van die UK af met die Watkykjy logo embroided in goeie ou Spuit Afrika. As hierdie babies eers uit stock uit is doen ons nie weer 'n reprint nie. Lekker comfy support vir your zaber en ballas, maar smoof genoeg vir 'n opwindende [...]
Gefile in zefshop | 5 Comments