Monthly Archives: January 2011

Fokkit, bra!

Chommas, Check die foto uit.  Het dit geneem by Woodlands Edgars. Dis 'n fokken 38D bra wat op 'n Age 3-4 hangar is!  Ek wil daardie 3-4 meisie nog sien, sy sal fokken baie kak nog maak vir haar ouers for sure. gundaan Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, Uncategorized | 11 Comments

Heerlike vakansie

So gepraat van Margate. Hey Griff, Met ons aankoms by margate het ons al geweet die vis byt lekka hier! Rick Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 12 Comments

Piet Retief op Facebook

(shot, Tony) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 19 Comments

Fucked veertienhonnerd

Seen on the road between Elliot and Ugie.  Eish!!! Papa G Dis half onmoontlik om te glo dat iemand nie die rooi deur kom afsteel het vir spare parts nie. of daai sif blou beertjie nie. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 14 Comments