Monthly Archives: January 2011

Daai blerrie bakkie…

Avonture van zeffers in 'n Hilux bakkie. Aquaman het so bietjie op sy moer gekry. Daar is pille vir domgeit. Mens noem dit Smarties. Hierdie mense het obviously fokol daarvaan in hulle dorp: Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef | 33 Comments

Vuilgat Gawie

Griff, Ek het nog nie eers bakkies gesien wat so vuil is nie… Erwin Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 25 Comments

Sean Met Die Bril – Skouhuis (Nie Radio Vriendelik)

Ons het so week of wat terug vir julle 'n tune genaamd "Skouhuis" hier op Watkykjy gelooi en dit lyk of julle dit meerendeels gesmaak het. Die band se naam was onbekend aan ons, maar die outjies het uit die donker na vore getree. Hulle was moerse verras gewees om hulle tune op Watkykjy te [...]
Gefile in Kief musiek | 12 Comments

So hulle het aan die taxi vasgesit?

Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | 5 Comments