Monthly Archives: January 2011

Huilerige mense se briewe #1

Ons het so paar huilerige briefies gekry van mense na aanleiding van 'n storie wat Rapport gerun het oor Zefshop. Julle kan ook die res van die stoere boere se huilerige comments hier lees.   It is obvious that no money or fame can buy culture. Your "Blink Stefanus – Paulina Kruger (t-shirt)" for sale at R150.00 [...]
Gefile in briewe | 18 Comments

Rap Against Rape. Eish!

Mens hoor dikwels mense tune "Enige poepol kan rap" of "enige mens kan daai musiek maak". Hierdie is die resultaat as sulke mense actually iets probeer. Jy kry kak soos "Rap Against Rape". Dan rape hulle mens se ore so… Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 3 Comments

Power Balance erken hulle verkoop kak

Hierdie is 'n screenshot van Power Balance se website af. Haal nou daai fokken simpel stuk kak van jou arm af en gaan sê vir al jou vriende en familie dat jy jammer is omdat jy so onnosel is. Jy weet nou die fokken goed is 'n gimmick. Click om groter te sien of gaan check [...]
Gefile in Kak companies | 21 Comments

Maandag is ‘n creepy asshole…

Sterkte, maats. Dis nooit lekker om sommer op die eerste Maandag van die nuwe jaar te begin graft nie. Dit fokken suig dik trille. Deel met jou vriende:
Gefile in blou maandag | 4 Comments