Monthly Archives: January 2011

Die Antwoord – Rich Bitch teazer

Checkit, Die Antwoord se  nuwe music video vir Rich Bitch drop 28 Februarie. As jy geskiem het hulle kan nie nog 'n level opgaan na Evil Boy nie, is jy in vir 'n poesgroot surprize. Hulle het tussenin al klaar nog 'n paar levels opgegaan en daar is fokken hectic surprizes oppad binnekort. Hier is solank [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | 22 Comments

Ducktales, whoohoo!

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 13 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Speel die fokken tune kliphard en duik: DuikDuikDuik Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus: Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 9 Comments

Hy het dit sommer vir almal “opgedien”

Deel met jou vriende:
Gefile in kak nuus | Tagged | 6 Comments