Ons het nou n swartkat

In Park soos 'n poes deur griffin

Dis nou n fokken strange request maar fok ok… jy is nou die swartkat!http://www.watkykjy.co.za/2011/01/n-drol-voor-die-spar/

dagsê griff,

ekt jou vroer n mail gestuur van n oranje mini wat ni lekker parkeer het ni. gebruik asb my skuilnaam as “die swartkat” en ni my naam ni.dit klink net meer professioneel.

thanx

die swartkat


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 49 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,920 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns het nou n swartkat