Nog ‘n poes met ‘n merc!

In Park soos 'n poes deur griffin

Hi daar,

Ons het tydens die 2010 Longtom Marathon op hierdie pragtige voorbeeld vir http://www.watkykjy.co.za/ afgekom. Weereens ‘n bewysstuk dat geld darem nie klas kan koop nie!

Ek hoop jou HP-premies en ballon payment op jou penis-extension is so hoog dat jy saans in die ding moet slaap!

Shot Wessels

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,649,355 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNog ‘n poes met ‘n merc!