Comments

  1. kakhuis

    yah stukkend! vir almal om te sien, ons is die eerste om dit aan julle te vertel

  2. Dirk Diggler Diktros

    my comment either banned or still moderated

  3. Johann

    Dude seriously? Weet jy, dat jy lyk nou soos 'n dom fokken naai. Dit is hoe mens dit skryf. Breaking News maw hulle breek die nuus. Dit is 'n doodgwone uitdrukking in die nuus wereld (ek weet wereld kort 'n fokken ê ek is net te fokken lui vir die Alt keys.) O, en in Afrikaans is dit Breek die nuus, want as dit breuk die nuus was, het jy slegs 'n fokken fraksie gekry!

  4. Author
    griffin

    Jou sinskonstruksie is fucked, Johann: “Weet jy, dat jy lyk nou soos ‘n dom fokken naai.” moet eintlik lees “Weet jy dat jy nou soos ‘n dom fokken naai lyk?”

    Jy check?

  5. Prof. Bokdrol

    Agge fokken nee, Johannnnnn is terug – sucker vir punishment, né? Om een of ander rede stel ek my voor jy sit in jou gimp suit en tik agter die keyboard…

Gooi Comment