Musieksterre! Plakkers! Kurt Darren! Checkers! Avo’s!

In Spec-takel deur griffin

Jy weet, 'n mens probeer die fokkers ontsnap deur wyn en sigarette by Checkers te loop koop. Maar jy kan nie. Hulle volg jou. En dit, teen 'n rapsie duurder as 'n avo!

So wat gaan dit wees ou grote? Plakkers? Of daai avokado ritz met die pienk, cheap baby shrimps wat jou squeeze al lankal soek? Dis moeilik, ons weet. Besluite… besluite …

sterre

(shot, Henry)

Hierdie post is 178 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,961 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMusieksterre! Plakkers! Kurt Darren! Checkers! Avo’s!