Mosselbaai. Waterwurm. WTF?

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

Waterwurm

(shot, Leon)

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMosselbaai. Waterwurm. WTF?

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Is dit net ek wat 'n vuilgat is, of het hierdie blare dit genuine reggekry om 5 verskillende perv innuendo's saam te fok in een sin?

  2. ThinnLizzy

    Ag dis niks.  Ek se dit gedurig vir my stukkie. Hy lyk dit kwai ek praat vuil.

  3. Die Here Heesus

    Dis soos n lewendige Fleshlight. Nou wonder ons hoekom sex al in die kleuterskool gebeur.

  4. Prof. Bokdrol

    Smee & Kakhuis, net om julle onthalwe sal ek op my lip byt dat die fokken bloed loop…AARRGGHHH!!!!!

  5. Warmwaterbrak

    Prof jy blyk reg te wees.  Ek hou nogal van die blertse manbotter wat in die water ingeteken is, so al asof dit koshuis-badwater kan wees.  Die marabs wat die water so spat geniet dit nogal ook, kyk hoe maak hy sy bene oop.

  6. dirk diggler diktros

    aha!  My week is volbring !!!  Uiteindelik is daar n kunstenaar wat verstaan wat die konsep van n oordenlike manlike orgasme is – so sewende hemels dat jou sterk krul en jy Klonte – sien wit klonte geteken – kom soos n bosfark.  Ek voel die amptenare in die pedagogie wat hierdie sien, n punt sal maak daarvan om daardie uitdrukking wat al volksmond is (vra maar die buurvrou girsteraand, n besliste mondvol…), in ieder geval, desnieteenstaande het die kunstenaar die klonte in die orgasme mooi in die semen vasgevang.  Klonte pappie, koe minder die wrywing hoe verder kom jy DDD

Gooi Comment