Comments

  1. boats

    dis vandat die krieket spelers die springbok afgehaal het dat hulle so kak is.hulle is soos klein kinders wat stout is in die kerk moer hulle my tjom.

  2. Prof. Bokdrol

    Fok – plaas het ek so 'n paar skille gegooi met Spreadbetting op die spanne in die finaal…

  3. Prof. Bokdrol

    …en nog fokken baie skille op die finaal self! Geluk aan Gary!!! (o ja, en die 11 ander manne wat saamgespeel het het ook nie te kak gedoen nie…)

  4. Uncle

    Prof ek moet beaam dat jou predictions solid was en ja my fok, unbelievably het ons dit alweer gedoen. My positiewe bravado om die naysayers te troef was vir fokol. JP Duminy gan was jou poes uit met seep jou useless kont. Die arme boulers, hulle verdien beter, want hulle het hulle kant in elke liewe game gebring. Ja fok, cheers op 2015 wanneer ons 'n nuwe kakker span vind om teen te choke!

  5. Prof. Bokdrol

    Uncle maak geen fout nie; ons het mekaar bietjie gehap voor die tyd maar ek is net so bloubefok soos jy oor die kakspul met CWC 2011 – fok man, ons is almal Saffers after all!!! Hoop ek kan jou in 2015 vir 'n brewski stick as ons nuwe kaptein (want dit sal noddefok Biff wees in 2015 nie…) die beker omhoog hou.

  6. Uncle

    Klink goed Prof. Lyk my AB gan die volgende cappie wees. Nie ideaal nie want ek sal verkies dat hy nie te veel op sy bord het nie ma nou ja, die enigste ander kandidate oppie oomblik is Hashim en Johan Botha. Botha is ma iffy en ek weet nie eers of hy (buite die subkontinent) deel maak van ons beste 11tal nie. Hashim is my keuse ma volgens joernaliste het hy reeds gese hy willie cappie wees nie. So blykbaar is dit AB by default. Ho hum.

  7. Dirk Diggler Diktros

    My kommentaar heens die CWC clusterfuck (tamaainaai) staan nog, iewers vroeer in die blog.  Al wat ek wil se is danksy Prof se buite die doos gedinkery (gedrinker 🙂    ) het ek n hopie geld gewen….want hy't lank voor die tyd gepraat van Indiee, Shri-Lanka to almal – insluitende ek – gedink het RSA / Australiee ens gaan in finaal wees.  En toe wed ek op lekker laaaaaang odds.  En dankie tog ook vir wedstrydknoeieery.  Ons gaan jou mis Biff.  Garp / DDD

  8. Prof. Bokdrol

    Befok, DDD! So watse odds het jy gekry as ek mag vra? Ek vertrou jy't die wins belê in Absolut aandele…

  9. Dirk Diggler Diktros

    Van 12:1 tot 8:1 en hoer op permutasies…  Nee, nou is ons weer op Stollichnaya. Spassiba Prof.  DDD

  10. Prof. Bokdrol

    Breaking news – 4 Junie 2011: "Gary Kirsten named new SA coach."
    Bietjie fokken laat, né?

Gooi Comment