Montana marabse

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Yes Griffin

Die fokken Cresida gesien in Montana, Pretoria.

Wayne

zef cressida

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMontana marabse

Comments

  1. Koppiekrap

    Ja wel 'Montana' is moes Zulu vir 'Die plek waar die poese bly'

  2. Vrye Denker

    ja nee, niks skreee "high performance" soos 'n middle-aged swart predikant se gusnteling kar nie.

  3. anneboer

    Lyk presies soos die vlerk wat op daai bier advertensie gebruik word. haha. aai man, dalk kan daai Cresida moer vinnig ry en hy't hulp nodig met die downforce.. Is Montana nie veronderstel om posh te wees nie?

  4. dirk diggler diktros

    may the downforce be with you my bra.  scottie, beam my asseblief tog op, selfs hier in die nplek van die bobbejaan is daar geen lewe nie….

  5. Heino the Rhino

    WTF? daai Cresida isi vinnig nie….syt dan net 1 ghezaus

  6. Bullits

    en KOPPIEKRAP is seker gay slang vir "Holnaai" …….poesneus

  7. Laaitie

    check hy het n outsurance sticker op sy agter venster. Hy val seker onder "High Risk" met daai fokken wingspan van hom……

  8. kakhuis

    die vlerk is vir die oupa agter die stuurwiel se caravan as hy hom moet sleep sodat hy nie te veel windweerstand het nie
    'n boer maak 'n plan hhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh

  9. Dirk Diggler Diktros

    almal pis die pot mis.  die vlerk sork vir sagter op-en-af beweging as jy die buer se dogter looi.  n man hoef nie so hard te werk nie want die drukvlek skep momentum wat getransformeer word in "motion in the ocean"  Dit is n ou boereraat gepatenteerde konsep, as julle terugblaai deur argiewe sal julle sien ossewaens van ouds het ook die vlerke gehad.  Daar was dus ekstra ingesit, meer dikwels en meer diep tot teen die aartappels, dusenderhalwe gesinne met getalle soos 14 kinners en so.  My polo is juis in vandag vir n magnum kit, strobe-lights and all.  Kakhuis, Smee, Estelle, Scottish Lass, Prof B. D 3000 en die ander "ridders van die ronne tafel" en enige WK-ertjies, wat skiem julle ?

  10. Dirk Diggler Diktros

    PD, daar is te veel pragtige keuses my ou!!  Baie dankie, ek weet nou ek gannie more werk toe nie maar die regte kit vir my X5 of Toureg soek (jammer ek willie windgat wees nie maar hir is detail belangrik).  Ek weet  nog nie watter oukie om uit te kit nie…

Gooi Comment