MK Awards 2011 Nominasies

In Die Antwoord deur griffin8 Eiertjies

Ons het op die MK Awards website gaan rondkrap om te check hoe om vir bands te vote en dit lyk nogal na 'n moerse mission. yo-landi vi$$erJy moet eers goed "like" op Facebook en dan die hond gaan bad en dan jou horlosie ses ure agtertoe stel en dan die gras sny ens ens ens…

Die SMS option blyk die maklikste manier te wees. So hier is die crucial info: Jy SMS die onderstaande codes na 33693 toe. Moenie worry nie, ons het klaar vir jou die regte codes gaan uitsoek. Dit maak nie saak wat de fok jy van Die Antwoord dink nie – jy kan hulle internasionale sukses nie ignoreer nie. Dis fokken daar, my blaar.

Check, as Die Antwoord byvoorbeeld nie in die onderstaande categories wen nie, sal dit die MK Awards se reputasie in gedrang bring, so help MK om nie face te verloor nie.

SMS Code 33693 – R1,50 per SMS – Gratis minute geld nie. Sluitings Datum: 31 Januarie 2011 (00:00).

Beste Video:

Die Antwoord – Enter the ninja – 1B

Beste Nuweling:

Die Antwoord – Enter the ninja – 10E

Beste International Breakthrough Act:

Die Antwoord – Enter the ninja – 11A

Beste live performance:

SMS "Live Die Antwoord" na 33693 om vir hulle te vote vir beste live act.

griffinMK Awards 2011 Nominasies

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Stem volkome saam; daar is min dinge uit SA wat oorsee sulke (positiewe) headlines gemaak het mens kan dit eenvoudig nie ignoreer nie en objektief gesien is dit een befokte prestasie vir 3 mensies wat van niks af begin het. Het my 4 SMS'e gestuur; jirre ek gaan so in die kak wees by my tjommies en familie en beterhelfte en kollegas as hulle uitvind…

  2. Prof. Bokdrol

    Het nog fokkol terugggekry; gewoonlik SMS hulle terug dat jou stem ontvang is – hoop ek het dit reg gedoen; mens SMS net die eerste drie kodes een vir een (sonder enige ander teks) en dan die stukkie teks in aanhalingstekens as stem #4 – korrek, of is ek deur die kak?

  3. honnestront

    "mk awards se naam in gedrang bring" ?? god MK is maklikse die kakste tv kanaal op dstv, hulle maak of hulle hierdie moerse rock kanaal is, maar dan speel hulle fokken nikolis louw en jakkie louw en nog sulke poes.

  4. Jakes

    Nicholis en Jakkie se musiek is die beste op MK. beter as die ander kak wat hulle speel.

  5. Skaamteloos

    Dude julle het n awesome blog maar hou op Ninja se piel suig. En wats hierdie kak dat jy die res van die nominees uithaal……vokkit ANC bra, as jy die MK awards will market doen dit reg……elke dag meer en meer die antwoord kak.

  6. Author
    griffin

    1. Ons promote Die Antwoord se nominations vir die MK Awards, nie die MK Awards self nie. Jy is baie welkom om mense soos Snotpoes en Lianie May op jou eie blog te promote
    2. Ninja se piel proe lekker
    3. “elke dag meer en meer die antwoord kak” – gaan kyk mooi. Die laaste keer wat ons ons iets oor die Antwoord ge-post het was 28 Desember. Dis ‘n fokken maand terug. Relax jou fokken prostaat. Het jy al agtergekom dat daar soms tot 5 keer op Watkykjy ge-post word per dag? Die goed sit nie vir ewig op die main page nie.
    4. Ons post op Watkykjy net waddefok ons wil.
    5. Fok jou.

  7. Dirk Diggler Diktros

    ek stem vir die grafsteensagers – net as hulle hoog op wim is, en ek is ook n groupie van die briels.  beter after-parties is daar nie – Vanilla Spice was close, net te min draks en poes.  Maar hy het mooi notes gevat, hy is poescool.

  8. sd3000

    @Skaamteloos Die Antwoord is ons lanies my bra. Dis soos 'n Belville blog wat vir Fokof promote en 'n Parow een wat vir Jack push of Gaydar vir Snotkop. Elkeen vir homself.

Gooi Comment