Miracles in Stellenbosch

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Goeie more Griff!

Ek is toe mos gister af en ek en ‘n tjommie besluit om ietsie te gaan neem, so gaan ons na ‘n plek in stellenbosch en bestel iets met die naam van “the works” vir ontbyt met ‘n lekker bottel fonkel… so met ander woorde ‘n goeie oggend. Hier uit die bloute in die hoek van my oog trek ‘n blou karretjie met fake mag kak NET voor die plekkie op tot net mooi skuins op die disabled parking spotjie… En soos wonderwerke mos in Stellenbosch gebeur (gewoontlik laatnag na kuiers) spring sy uit haar karretjie en LOOP..! Tnx vir die great site!

Tiaan





Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinMiracles in Stellenbosch

    Gooi Comment