Gedink julle sal die een waardeer soos raak geloop in Die Pan (Brakpan vir die oningeligtes). 100% downforce.
Johan.
griffinMay the force be with you
Comments
JaNee
Dit sal nogal interessant wees om te sien wat daai ding in 'n wind tonnel doen; die groot oop bak met daai vlerk agter op.
Laaitie
daai bra gaan nie down force kry nie, met daai moerse wingspan sal hy fokken opstuig…..to infinity and beyond…..
kakhuis
@Johan – wat doen jy in DogDish?
Mad
Lyk soos 'n shoprite trollie! haha
PK
Ek is nou sommer groen van jaloesie……
As jy mooi om die http://www.watkykjy.co.za kyk sal jy 2 lekker ke-zost pype ook sien.
Rudi
Cool shopping trolley
PonkieDiel
Ek gaan hom saam nooi wanneer ons weer visvang, daai vlerk sal 'n befokte piekniektafel maak. Die hele family kan aansit vir 'n sewe gang maaltyd (Een hamburger en ses biere vir elkeen)
PonkieDiel
Die "Down" deel het seker iets met die eienaar se Down sindroom te doen?
Doesn't the picnic table fold down after you've used it?
Die Here Heesus
Ek dink dis poes cool. Ek sit some so een voor op my kar. Jerres dis kwai..
PonkieDiel
You can fold the picnic table down if you want to, but the drunken person that has passed out on top of after the picnic is over it will fall off
dirk diggler diktros
toe ek die foto sien kry ek moerse deja vu en my spider-sense en al my ander superhero goed soos batman se hol wat jeuk en die hulk wat epilepsie kry en bra superman voel oor kryptonite. Hierdie is nie n gewone bakkie nie. Hy kom van n galaxy far-far away en spyker al wat leef en beef en in die proses plant hy probes in aardbewoners. die vlerktoestel is n holding tank vir die doepa wat hy probe-er in sy slagoffers in. Hy is gestuur deur bra Elvis en Michael Jackson, en as sy probing klaar is moet hy penut butter en piesang toebies en n paar jong laaities terugvat na die planeet grootkak waar fucked-up musicians bly want hulle konnie die hemel in en satan wil fokol weet omdat hulle nie kan sing en baie kak moves het. So, as julle die groen van met sy befokte vlerk sien rol, hou verby, of draf nader as jy n outer-space ondervinding wil he….
Vlaknaai
Poeskoets !!!!
KapteinDratie
Daais n redelike standaard Brakkenees conversion op n VW Bakkie. Brakkenese spesialiseer ook in heavy gezos, scoop, furr en 2 deur conversions.
kakhuis
yah daai is hevvy transformers shit. awe.
Johan
Gaan bêre jou ma se strykplank…fok!
Vlaknaai
Gods , as die wind daai stuk naai gryp hol hy los voor 3 rye karre in !! Mag hy n taxi slaan .
Klippie
Hahaha dai spoedhoender try sy kar nog verkoop op gumtree ook! Ek ry self 'n caddy bakkie en moet se as ek dai bra opi straat kry sal ek hom met 'n vleispyp dood MOET slaan. FOKKEN TRUFTOON!
Volstruis $%^
My Fok. Wat het die poes probeer doen. Hy kan ten minste 'n seiltjie opsit.
Ek fokken ry 'n vw. Maar nee poes die man steek sy naam en sy bakkie in die skande.
Hoop die honde en voëls en en enige iets anders bekak die ding…. Stukkend.
stampkwak
Flip, ek kan jou iets se, iemand moet al die tannie’s in Brakpan omgewing spyker, Johan het altyd, hahahaa
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Dit sal nogal interessant wees om te sien wat daai ding in 'n wind tonnel doen; die groot oop bak met daai vlerk agter op.
daai bra gaan nie down force kry nie, met daai moerse wingspan sal hy fokken opstuig…..to infinity and beyond…..
@Johan – wat doen jy in DogDish?
Lyk soos 'n shoprite trollie! haha
Ek is nou sommer groen van jaloesie……
As jy mooi om die http://www.watkykjy.co.za kyk sal jy 2 lekker ke-zost pype ook sien.
Cool shopping trolley
Ek gaan hom saam nooi wanneer ons weer visvang, daai vlerk sal 'n befokte piekniektafel maak. Die hele family kan aansit vir 'n sewe gang maaltyd (Een hamburger en ses biere vir elkeen)
Die "Down" deel het seker iets met die eienaar se Down sindroom te doen?
DOM POES!!!!!!!
@kakhuis: Kruip weg.
Doesn't the picnic table fold down after you've used it?
Ek dink dis poes cool. Ek sit some so een voor op my kar. Jerres dis kwai..
You can fold the picnic table down if you want to, but the drunken person that has passed out on top of after the picnic is over it will fall off
toe ek die foto sien kry ek moerse deja vu en my spider-sense en al my ander superhero goed soos batman se hol wat jeuk en die hulk wat epilepsie kry en bra superman voel oor kryptonite. Hierdie is nie n gewone bakkie nie. Hy kom van n galaxy far-far away en spyker al wat leef en beef en in die proses plant hy probes in aardbewoners. die vlerktoestel is n holding tank vir die doepa wat hy probe-er in sy slagoffers in. Hy is gestuur deur bra Elvis en Michael Jackson, en as sy probing klaar is moet hy penut butter en piesang toebies en n paar jong laaities terugvat na die planeet grootkak waar fucked-up musicians bly want hulle konnie die hemel in en satan wil fokol weet omdat hulle nie kan sing en baie kak moves het. So, as julle die groen van met sy befokte vlerk sien rol, hou verby, of draf nader as jy n outer-space ondervinding wil he….
Poeskoets !!!!
Daais n redelike standaard Brakkenees conversion op n VW Bakkie. Brakkenese spesialiseer ook in heavy gezos, scoop, furr en 2 deur conversions.
yah daai is hevvy transformers shit. awe.
Gaan bêre jou ma se strykplank…fok!
Gods , as die wind daai stuk naai gryp hol hy los voor 3 rye karre in !! Mag hy n taxi slaan .
Hahaha dai spoedhoender try sy kar nog verkoop op gumtree ook! Ek ry self 'n caddy bakkie en moet se as ek dai bra opi straat kry sal ek hom met 'n vleispyp dood MOET slaan. FOKKEN TRUFTOON!
My Fok. Wat het die poes probeer doen. Hy kan ten minste 'n seiltjie opsit.
Ek fokken ry 'n vw. Maar nee poes die man steek sy naam en sy bakkie in die skande.
Hoop die honde en voëls en en enige iets anders bekak die ding…. Stukkend.
Flip, ek kan jou iets se, iemand moet al die tannie’s in Brakpan omgewing spyker, Johan het altyd, hahahaa
Syndrome of a down… force.