Marabs mobiles

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Twee Watkykertjies het vir ons hierdie marabs mobiles ingestuur. Skurf!

chevy1

chevy2

spider1

spider2

griffinMarabs mobiles

Comments

  1. Vlaknaai

    Die poeskoets met die NHRA sticker op . Ek wed jou my week se drankgeld die doos het nie n fucking clue waarvoor dit staan nie !!!

  2. Doosdief de Lange

    Fok my flenters, dis nou zef verby!!!!!!
    Hulle bly seker in Die Pan!!!

  3. Die Here Heesus

    Jirrrrr.. daai ding se Turbo het seke 3 V8 engines op. Soos blitz…
    (P.S daai drom briekie gattie daai V8 stop nie)

  4. dirk diggler diktros

    koekdief karre.  as jy in een van hierie passiewaens. a.k.a doosmagnets rol en jy score nie kwas nie, is jy of gay (dan hoort jy n holskrop te betrek), is jy verseker stupid.  spietkopstupid.  a-nee-a man, sies, waar is jou goeie maniere vir snoek intrek en dan uittrek en dan betrek en bykom tot jy haar bekom ?

  5. kakhuis

    aggenee, verkies die Brakkenees se shoppingtrolly bo die couzins sn

  6. HALFNAAI

    JIRRE OUENS EK DINK DAAI BRA KOM UIT WITBANK UIT EN NIE DIE PAN NIE, WANT AS DAAR 1 PLEK IS WAT ZEFFER IS AS DIE PAN IS DIT DIE BANK

  7. Author
    griffin

    Jissis, stadig met die caps lock. Hierdie is nie die fokken skool se bib nie.

  8. Prof. Bokdrol

    CAPS LOCK is Keyboard Warrior se handgranate!!!!

  9. KnopKop

    Wat julle nie weet nie is dat daai Chev menige van julle piepiejollers se ou BMpies in hulle se moer in sal ry. En wat julle ook nie weet nie is dat julle pappies en mammies geleer naai het op die agtersitplek van sulke Chev's – by 'n plek wat hulle 'n Draaif In genoem het!

  10. Vaal

    Spider kom van die Vaaldriehoek af, nie van die wakkerste mense wat ek al tee gekom het nie, het fur op die dashbord en as hy start is hy lucky…..

  11. dirkdigglerdiktros

    draaif-in??  gaan na die bronx in die asa dai kry jy sommeer n draaif-by.  bye-bye

  12. WilleWortel

    Daai ou se cherrie het vir hom gese….OE OE OE soen my waar dit stink…..toe ry hy Witbank toe en soen haar daar…..

  13. stampkwak

    Wat, my liewe moer, ek ken di kar, dis kakhuis se ma se kar

Gooi Comment