bring bier

Mans is fokken lui

In Komix deur griffin14 Eiertjies

bring bier

(shot, Riaan)

Deel met jou tjommies!
griffinMans is fokken lui

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ek wil nou nie jou spoed breek nie, Griffin, maar ek is bevrees jy gaan ook die naweek op die rusbank deurbring – dit het sopas begin pis, en Meneer van die Weer sê 80% kans vir reën die res van die naweek. Vir bietjie afleiding kan jy die spinnerakke van die jetski gaan afvee…

  2. Vlaknaai

    Haai al julle naaiertjies ! Ek fokken duik al van 23 Oktober 2007 af !! Fokol doen. Julle moet dit n slag try – dis befok ! Slaap tot 10 uur toe , 1 uur weer so bietjie dut , dan is jy uitgerus. Voel jammer vir jou pelle wat graft as jy elke oggend tot 3 uur toe suip  . Pielle man , pielle. 

  3. Eugene Terreblanche

    jissis bra  dan het jy seker n diep saK dat jy fokkol doen en nog lekke lewel nie

  4. Author
    griffin

    Daai Eskom pensioen gaan nie vir ewig hou nie, my bra.

  5. kakhuis

    mens kan die weerburo ook nooit foken glo nie, hulle het gistraand gese dit gaan vandag 26, 27 wees, fokkers
    sal moet hard werk aan die couch

  6. dirk diggler diktros

    Skotse lass het iets beet.  Sanlam.  Verseker  (Onthou u Prof).  Terug by die onderwerp.  Die vraag, geagte belese WKJ vuurpylwetenskaplikes, moenie wees hoekom die baba fokkertjie nie die bier bring na die duidelike diep dorstige man, soos dit n goeie gebalanseerde kleuter in n goed-gebalanseerde funksionele WKJ huishouding betaam nie.  Die Zen filosoof sou se..ag, dis fokol, no harm no foul. 
    In die Vrystaat wil ons weet, en dis die subteks, wat is die juxtapose hier?   Die bier is op !!Het die klein wetter al weer als uitgesuip !!!  Fokkit, mooi man – pa se groot seun, wag ek gaan kry n ietsie sterker soos Stroh Rum of mampoer my kind.  Pa moet onthou om n paar kiekies te neem vir die fleisbroek affere….
    Smee – ek het dit 2 x gelees, Prof B, ek probeer n suiwer Afreakaans besig, Michelle, dit kannie korter nie, dan word die essens van die subteks verkrag, en Vleis, ja ek drink nie meer nie, soos n vriend voorgestel het vries ek die vodka, nou eet ek dit.  Ek stel voor jy probeer dit…WKJ – DDD

  7. pop

    Fokkit, kan jy Vodka vries – dit het dan alkohol in. Science was nooit my subject nie, maar die een gaan ek try. Daai mannetjie kan bly wees Baby Senior was nie daar nie, anders het hy nou sy kop gekort. 

  8. dirk diggler diktros

    pop, ja, as die termostaat koud genoeg is, vries enige ding, ek bedoel vloeistof, selfs kwik.  go for it,  slush puppie is ook n nuutjie.

  9. sofie

    leuk. is ook het enige op deze website wat ik begrijp :D x uit Nederland

Gooi Comment