Lekker Park Ons Nou

In Park soos 'n poes deur griffin1 Eiertjies

Ferrari se Slogan is mos “You may be a POES now!”


Howzit Griffin hierdie brood het by my werk in Woodstock gepark asof hy die hele onderste vloer besit

Foto geneem by The Upper East Side Parking Garage Woodstock Dinsdag(1/5/2010) oggend



Thanks Jacques Ballas



Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

griffinLekker Park Ons Nou

Comments

  1. Dirkie

    ek is seker ook maar dan n poes, maar as ek eendag n Ferrari ry sal ek ook so stop…

    Dit maak meer spasie vir tante breggie om met haar “loopring” uit haar 1994 Mazda Sting te klim sonder dat heer moster-beige deur kleur op my Ferrari agter bly…

Gooi Comment