Lekker, kry vir jou mô diamonte. In Pitooria. Vra jou pô vir geld.

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

diamonte

(shot, Kobus)

Deel met jou tjommies!

    griffinLekker, kry vir jou mô diamonte. In Pitooria. Vra jou pô vir geld.

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Hey, Snor City is befok oor die algemeen, maar ja ek moet bieg ek kry so 10% van die tyd 'n gemoedsbekakking oor die goed wat ons naam kont maak in die res van die heelal: Mô en Pô en Mevrou Professor Dokter met die pêrel-halssnoer en pienk-pers-oranje nail bars wat ruik soos Saddam Hussein se hele fokken arsenaal chemiese wapens (jou oë traan al klaar as jy net by Kakaranda sentrum verbyry…) en straatname: net vanmiddag op pad huistoe sê die verkeersverslag op die radio een of ander doos het in iemand anders vasgefok op die hoek van Codonia (dink ek) en Kierieklapper – wat de heilige FOK is 'n Kierieklapper? WaterWurm se tjom? Dalk kan Gerhard Steyn vir ons vertel – nog nie sy musiek gehoor nie maar te oordeel aan die foto gaan hy ook seker iets sing van "Jaai is vir maai blah blah ens. ens. iets wat rym met aai……." Ag fok tog laat hy net asseblief van Slaapstad of die Weskus of Windhoek of iewers af kom, 'seblief 'seblief 'seblief…….

    2. dirk diggler diktros

      My mo en my po het n stronthuis by hermonos. olke joor nooi die fomilie mekoor door.dis hoekom sussie net ogt tony hot en ok voor topies.  Boie hoe IKo.  145.  Moor dis vor ol ogt von ons soom. Wot Kyk Joi ?

    3. kakhuis

      yah, dis hoekom ek so laaik van die Far East. geen foken traffic, wye landskappe, jy kan in die pubic vloek en niemand sal jou skeef aankyk nie, fokken keol karre, robbie wessels oor die draadloos, tan 'n vleisie, tune jou skoonpa kak, mahn PARADISE!

    4. Prof. Bokdrol

      Bietjie ge-Google; hy is in Benoni gebore maar sê sy gunsteling stede is Kaapstad en Pretoria. Baie dankie vir absoluut fokkol…

    5. Prof. Bokdrol

      DDD ons hier in Snor City is altyd die onderwerp van grappe oor hiper-konserwatiete Afrikaners; die soort wat nie "jislaaik" kan sê sonder om te bloos nie; en die Mô en Pô tipes, en Gerhard Steyn (as dit nou dieselfde "Baby Tjoklits" Gerhard Steyn is) is PRESIES smack-fokken-bang in die middel van die stereotipe (as jy so 'n bietjie in jou mond wil kots gaan lees sy website http://www.gerhard-steyn.co.za) Ek het gehoop hy is 'n dalk in Iran gebore en sy ouers is van gemengde American Indian en Touareg afkoms en hy wil graag 'n shaman mystic word en 'n herbal healing centre by die oorsprong van die Amazon in die Andes begin of so iets, maar nee – no such fokken luck; hy laaik Pitooria!

    6. kakhuis

      hey Prof! ek sal daai woord sponsor in die WAT! gooi hom! fakit ek laaik dit. KONSERWATIETE

    Gooi Comment