Kortste nuusberig ooit

In kak nuus deur griffin23 Eiertjies

die burger

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKortste nuusberig ooit

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ek sien hulle leuse is "praat saam"…so bedoel hulle nou hulle skryf vir mense met fokol om te sê?

  2. Prof. Bokdrol

    Wat is die ooreenkoms tussen Die Burger en WP?
    Albei is blou en wit met fokol substance…

  3. dirk diggler diktros

    ha-ha-ha prof. jy laat my rol – geniune.  oor die berig wil ek ook n lang berig van advies vir die redakteur van daai joernalistieke meesterstuk skryf, hier gaan ons:  Felo de seSelfmoord  

  4. Prof. Bokdrol

    Nee, net bietjie tos wat tussen my twee oorblywende breinselle deurgeflits het na my derde bier Saterdagoggend…

  5. Prof. Bokdrol

    Thanks DDD – sopas aan nog een gedink ( na 2 biere): Maandagoggend in hysbak by Die Burger HK: Redakteur aan joernalis: "Môre Jan, wat sê jy nog?" Jan: "Ag nee wat baas, ek sê fokkol…" (NS: Vandag is Sondag en dus belydenisdag: ek bely vandag dat ek al 10 jaar lank "fokkol" verkeerd spel met net een "k". Het altyd gewonder oor die regte spelling en so waar as fok, daar op Bl. 241 van die HAT (5de uitgawe, die een met die CD by) staan dit lewensgroot: "fokop" het een "k" maar "fokkol" het 2 – en snaaks genoeg is "fokof" nie gelys nie, so ons kan maar bietjie carte blanche vat met daai een. Ek was baie bekommerd en slaan toe vinnig oor na Bl. 876 maar gelukkig bevestig die HAT toe my vermoede dat daar geen "k" in "poes" is nie…

  6. dirkdigglerdiktros

    baie skerp prof b.  dis n goeie ding ou Jan het nie die "r" in PROESSTRAAT vir 10 jaar vergeet nie.

  7. David

    Dink so daaraan, as hulle die berigte so kort hou kan hulle ten minste nie spelfoute maak nie

  8. kakhuis

    Die Burger rwack. kort en op die punt af – my tipe koerant, net nodig om vinnig die opskrifte te scan en viola! jyt jou nuus virie dag sodat jy ander belangriker dinge kan doen soos om te gaan blog in Watkykistan.

  9. dirk diggler diktros

    wies kurt darren?  is hy n brakpanner met n gestreepte kar?

  10. Smee

    Klink asof dit 'n wille rowwe threesome was.
    @kakhuis. Ek stem 100% saam met jou

  11. kakhuis

    @Smee, hyuk hyuk hyuk <uuuhhhh> latekok mar se welcome! back dude. genotvolle jaar wat voorle op watkykistan (met copyright erkenning aan Frikkie Beytel). Watet van jou chick geword? Michelle

  12. kurt darren

    Dirk Diggler Diktross ek sal jou pos as jy my durf met 'n Brakpanner vergelyk! Ek is baie meer algemeen. Jy hoef nie in die derde persoon met my te praat nie, ek is alomteenwoordig.

  13. stampkwak

    Ek die berig gelees op die net, al wat my fokken pla is een van die doose het seker vir die ander een geskreeu, Nee, Nee, fok, ek jou fokken gese jy moenie da los maak nie, ena ena fok

  14. Johan

    Julle vaal om die punt te sien… vir 'n fokken slag is daar darem nie 'n spelfout nie!
     

  15. Prof. Bokdrol

    Plaas hernoem hulle Proesstraat dan net Winnie Mandela Street – dan het dit nou uiteindelik na al die jare regtig poes iewers as deel van die naam…

  16. dirk diggler diktros

    Prof. B, dankie.  Baie dankie.  Ek was amper busted omdat ek begin kraai het van die lag vir jou comments en nie kon ophou nie.  Ek kry epilepsie – dis relatief soort van onder beheer maar die bere buite my kantoor het my gesien en 082 911. gebel, n paar sekondes later darem gekanselleer, selfs die paramedics het hulle gepis toe ek die Proesstraat storie en jou insette verduidelik.  Opregte dank man 🙂

  17. Prof. Bokdrol

    Simpatie, DDD – my buurvrou kry ook grand mal van tyd tot tyd en dis fokken hectic,  julle mense wat daarmee saamleef is dapperder as wat mens besef. Ja ek word ook amper gereeld gebust; het darem 'n trick of twee al geleer. Maar dit stop my nie; ek is nou juis besig om al die kakste assignments van Vrydag uit te deel sodat ekself minder hoef te doen en meer tyd vir WKJ het…

Gooi Comment