Kakgevaarlike Watkykjy onderbroeke

In Kompetisie deur griffin

Ons sit binnekort ‘n moerse limited reeks kakgevaarlike witwarm Watkykjy onderbroeke in stock op Zefshop.com. Hierdie outjies kom van die overseas af en is ge-embroid met die Watkykjy logo op en spog met ‘n authentic duursame “Made in Watkijkistan” label agter waar jou crusty crack sit. Die voorkant is lekker ge-pad en ge-shape sodat jou toggos lekker knus en gerieflik kan sit, wat dit ook terselfdetyd die ideale broeknaai broek maak.

Daar is slegs 50 van hierdie outjies vervaardig, maar ons het so hier en daar vir so paar mense begin freebies gee. Op die ou einde sal daar omtrent net 30 van hulle beskikbaar gestel word om te koop en ons doen nie weer ‘n re-print nie.

Ons gee een van hierdie outjies weg. Al wat jy moet doen is om te raai wie ons onderbroek model is. Die tweede foto is bietjie blurry, want ek skiem sy goose wou die ding afpluk en hom bloots ry.

Die eerste persoon wat reg raai, kry ‘n onna in die pos. Sizes sal net in medium, large en extra large beskikbaar wees. Ons gee net een weg en sal julle binnkort laat weet as hierdie garments te koop is. Nog voor Valentine’s Day. Ons fokken sweer.

Hier is solank ‘n oog vol broekpiel:

kakgevaarlik1

Kakgevaarlik2

Hierdie post is 466 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,238,516 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinKakgevaarlike Watkykjy onderbroeke