I’ve got a fealing…

In kak nuus deur griffin7 Eiertjies

fealing

Deel met jou tjommies!

    griffinI’ve got a fealing…

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Doen 'n Wikipedia op "fealing" as jy 'n gawe giggel wil ondervind (fôôôk – die alliterasie maak my skoon jags…)

    2. stampkwak

      Dis hoekom die ANC die fokken media wil “censor”, die mense kan nie meer spel nie. Flip toe ek op skool was het die onnie jou goed gebliksem met die linihaal, some op jou “nakkels” as jy verkeerd gespel het, fokken bitch, ma dit het gehelp, ek was baie gemoer.

    3. Dirk Diggler Diktros

      linihaal. ja stampkwak. die bliksem het goed gewerk.

    4. Richard

      Fok maar hierdie News 24 is heeltemal gefok !!
      Hulle maak elke dag foute !

    5. Vetgat

      Ag tog! Nie nóg een nie. Gaaap…
      Kry asb. 'n ander hobby horse Griffin.
       

    6. Dirk Diggler Diktros

      soos ek se, nuttelose inkennige woordkibbelary, once.

    Gooi Comment