Hy het dit sommer vir almal “opgedien”

In kak nuus deur griffin6 Eiertjies

opgedien

Deel met jou tjommies!

    griffinHy het dit sommer vir almal “opgedien”

    Comments

    1. Poeskop

      Jissis, 'n mens weet nie meer watter kant toe met hierdie konte nie….PROF HELP!!!!!!

    2. Dirk Diggler Diktros

      Infeksies opgedien.  Ja.  Ek was al in Milpark.  Jy loop of word gehelp in n lang tou verby n buffet-styl infeksies dan dien hulle vir jou op.  Wat is die kontlike joenalis of beter Redakteur wat die kak laat deurgaan op n "nuusblad" se webblad?  Hy/Sy skop maklik die ou met die blou Polo van die Fokken Doos lys se eerste plek af.

    3. Prof. Bokdrol

      Poeskop, jy is ook van tyd tot tyd op jou snykant so jy kan jouself al laat geld met die analfabete van die groot gros online media (nee moet nou net nie dat die "anal" gedeelte jou aandag aftrek nie! Alhoewel ek dink dit pas goed – nevermaaind praat, hulle SPEL deur hulle holle…) Persoonlik dink ek as ek daar gewerk het sou ek na so 3 weke "postal" gegaan het met al hierdie lot; ek kry so 'n perverse visie waar ek in die redakteur se kantoor instorm met 'n Jannie-help-my-sterk-lyk hempie soos Rambo en 'n waterpistool gelaai met drukkers-ink , dan gooi ek die HAT voor hom neer en skreeu: "Preëksistensie! Soek dit op en spel dit vir my binne 10 sekondes of jou gat is roosterbrood, poes!!!" Drome, drome drome…

    4. Dirk Diggler Diktros

      Soos die uil met die groot bril jare terug op Nuustak op SABC whatever gese het:"Ek wil iets se en ek gan dit se":  Dit begin n bietjie blase, naief en afgesaag raak om hierdie NEWS24 kak te plak op die blog.  Hulle taalkunde is swak.  Hul Joernalistieke etiek is nie-bestaande.  Kom ons fokus liewer op dinge wat saakmaak in enige volgorde soos poes, poes en poes.  Ja, en OOK drank en draks en die se invloed op ons fantastiese samelewing wat die beste ZEF in ons uitbraak, of uitbring.  Moenie my frustrasie persoonlik opneem nie.  Dis indien enigsins, teen faktap nuusmense gerig.  Miskien is dit net PMS.  Miskien moet ek aflui.  My oom wat n suksesvolle parlementshlid – hik – vir veejtag – hik – jaar was, het altjyd gesje- "Daar is geen probleem wat drank nie kan handle nie."

    5. Poeskop

      @Prof…nee, nee, ek het die woord gelees as ANalfabete omdat ek in die regte luim was, anders……. ag vergeet DIT nou eers. Ek wil graag 'n vlieg teen die muur wees in daai droom van jou wanneer jy by daai kont se kantoor instap met die HAT……soos jy genoem het….drome, drome, drome

    6. willie Damage

      en kerels moet tog nie daai joernalistieke etiek vergeet nie! 

    Gooi Comment