paulina kruger

Huilerige mense se briewe #1

In Briewe deur griffin18 Eiertjies

Ons het so paar huilerige briefies gekry van mense na aanleiding van 'n storie wat Rapport gerun het oor Zefshop. Julle kan ook die res van die stoere boere se huilerige comments hier lees.


 paulina kruger


It is obvious that no money or fame can buy culture. Your "Blink Stefanus – Paulina Kruger (t-shirt)" for sale at R150.00 shows your total disrespect of culture and what it meant to this country, now fucked up, by people like you.

I sincerely hope your business sees it’s ass along with whatever money you invested in it.

People like you that have no respect for the pioneers of this country, should go and stay in squatter camps and live off government grants like the rest of the 40 million sponging on the taxes of the 15 million trying to keep this country afloat with their honest earned salaries!

Kobus


Die Paulina Kruger T-shirt is uiters onsmaaklik en gee ware betekenis aan die woord ZEF !! Nie net spot jy met my en talle ander Afrikaanses en Afrikaners se Erfenis en Geskiedenis nie, maar dit wys ook dat dat jy dalk 'n issue het met Fopdossers! So is jy dalk 'n Closet-case Queen wat self nie uit die kas kan klim nie, en nou moet jy ander se trots so probeer afkraak?! Of is dit dalk dat jy aandag, sensasie of publisiteit vir jou lae-klas produkte soek??
Los bekendes se gesigte, probeer self bekend raak!
Sies!!!

Milo

Deel met jou tjommies!

    griffinHuilerige mense se briewe #1

    Comments

    1. Dick Long

      Paul Kruger was 'n domonnosele lafhartige ou kont – weggehol toe dinge bietjie warm raak….lyk in elk geval beter in suspenders as in 'n stink ou jas

    2. Pingback: Tweets that mention Huilerige mense se briewe #1 -- Topsy.com

    3. kakhuis

      ag fokit Kobus, WKJ is CULTURE! hoop jy vind die website na die koerantberig en kom tot jou sinne, want lykmy jou planet strek tot sover om die koerant te lees in die kakhuis. Daar is iets anders behalwe jou planeet met net Kobus op hom! en aan Milo – mebbe drink jy te veel Milo, want Griffin IS FAMOUS. o eina nee tog!
      met alle respect aan oom Paul

    4. Vlaknaai

      Kyk watse poef tune n bra my op rapport se saait :
      "Nee wat, nie almal van ons het die behoefte aan kommin wees nie, en van ons lag net vir dinge wat snaaks is. Die klomp groot boepens, klippies en coke, Mollie en Wors kykers soos jy kan miskien hierdie hemp aanvaar, maar van ons weet nog waar ons vandaan kom. O, en die feit dat jy pienk hempde dra maak jou beslis nie 'n man of uniek nie, dit maak jou 'n meterosexual wannabe."
      Ek het hom try terug antwoord maar elke keer as ek die woord POES gebruik plaas hulle nie my comment nie !!
      Griff , 11 uit fokken 10 !! 
      Jassas hy het moerske free advertising gescore met die ene !!
      Ek hoop julle verkoop 100 000 hemde !!

    5. PonkieDiel

      Pioneer? Die naaste wat op Paul aan 'n "Pioneer" gekom het was toe hy na kwaito musiek op sy Pioneer Hi-Fi geluister het.

    6. Gezorm

      Dis die soort mense wat nog glo dat Kruger die miljoene in die water gegooi het, hy het ja, dit in die water uit gepis daar in Nederland waar hy gesit suip het toe die kak die fan hier strike

    7. Smee

      Nee nee Milo. As jy self try bekend raak dan word daar kak soos Kurt Darren gebore. KOTS KOTS KOTS.
      Dis tyd vir die squattercamp ouens – dan gee hulle vir ons almal 'n moerse lang lightning paal.. Yeeeeeahah

    8. Dirk Diggler Diktros

      Fokkit vir eens en altyd.  Miskien moes julle minner skommel, broeknaai en gefinger het in standers 2 geskiedenis.  ALMAL het toe geleer dat Paul Kruger eintlik n trassie was met die naam Paulina Kruger wat slegs sy onderkleure gedra het.  Die ander soort het hom rash gegee as hy op sy perd Cedric gery het en Cedric ook.  Dan moes Paulina eers vir Cedric kalmeer deur hom te stimuleer met n wortel in sy hol.  Dis nou Cedric s'n, al het oom Paulina kwylend nat toegekyk.  Ek glo alle vrae is nou tot rus gele.  mos

    9. john

      Mense wat sulke strond skryf is juis daai wat elke dag op watkykjy se page check
      As julle n probleem het hoekom loer julle dan op die site ?
      Watkykjy site rocks
      GOTTA LOVE IT
      By the way julle wat nog in toeka se dae lewe “WAKE UP” ons is nou in 2011
      Watkykjy is piele en oom paul se foto is cool

    10. Mary Joe

      Ek wil graag die projek ondersteun wanneer hulle draers soek vir die een-arm t-shirts of siamses tweelinge Whahaha – dis briljant

    11. merven

      Fuck me,son of a bitch maar julle dudes is highly upset oor die arme ou T-hempie! Seriously assit jou soo af pis daar is n groot boom in pofadder met n ou oomie onder wat al jull complaints ernstig op neem,hy het nie inter web nie so jy moet self soontoe gaan en saam kan julle iets uit sort! Wat doen meeste mense as hul beastiality porn sien? Hulle GO “sies fok” en beweeg aan met hul lewe…ek neem an jul kap n draatie save die pics vir future use en gaan kerm hoe siek die wereld is ne? Jou skeilie fokker

    12. David

      Kobus en Milo is seker Nomsa se fokken breidood kindertjies. O fooooooooooook ek bekak my sommer as ek sien sulke konte het toegang tot die internet. Sies jou ma se poes Milo

    13. huilvirdoos

      Daai saadkop, Paul Kruger het hierdie land 100jaar teruggesit toe die dom doos besluit het om die 'Empire' aan te vat.    Net 'n fokken dom idioot sou so iets aanpak.
      Fok hom !

    14. Benzarto

      Ek het my nou amper fokken natgekak vir julle afrikanertjies….of wat de fok julle ook genoem wil wees in 2011…..Oom Paul se piel  man…..

    15. LunaNunca

      Dames, Menere en die ander.
      Dit is baie waar dat ons nasie aan erenstige f'd upness ly.  Ons kinder het nie respek vir hulself nie, ons ouers leef in vrees. Ons tienners is te dronk of swanger om 'n verskil te ken.  Die Antwoord en Wat Kyk Jy, is deel van ons kultuur. Of dit nou spesifiek in jou smaak val is jou probleem.  Wat maak jy dan hier? Ek is so moeg vir mense wat wil komentaar lewer, oor iets wat hulle nie aanstaar nie!
       
      My magtag.  Bly in jou huisie, braai jou vleissie, speel met jou sussie, en los maar die voorbestaan van die nasie aan die wat tenminste probeer om te "evolve".  Ons ken ons geskiedenis, en ons het waardes.  Ons is net nie bang vir die onbekende, en jou tannie Babs nie. 
       
      Die Uwe
      LunaNunca

    Gooi Comment