briewe

Huilerige mense se briefies #2

In briewe deur griffin48 Eiertjies

Kom ons deel nog so paar huilerige mense se briefies met julle. Ons kry fokken baie…

 


Julle was altyd n cool site,maar deesdae kyk julle hoeveel julle kan vloek en promote Die antwoord die hele wereld vol. Kom by man n mens kan net common wees tot op n punt toe. Niemand wil so vloekering deur die lewe gaan nie Zeffers.

John


Watter idioot het die website uitgedink. En dan dink jy jy's snaaks? BAIE COMMON. Om grappe te maak van Jesus gaan jou reguit hel toe stuur. En dan nog die kru taak ook.

Herman


Die Antwoord- lekker satanisties ne

Is die res van jou site ook satanisties, hoekom se julle dit nie sommer reguit nie, is julle skaam?

Andre

Deel met jou tjommies!
griffinHuilerige mense se briefies #2

Comments

  1. Me

    Kom ons huil so bietjie. Jirre mense kan vol kak wees. Ek begin sommer briewe aan die kerk skryf en kla oor die mense so fokken vals en hard sing.

  2. Koos

    Net jammer jy besef nie hoe baie followers jy verloor nie Grif.

  3. dwight

    julle het vokkol om te doen
    dan gaan julle maar elk geval op die site om seker te maak julle mis vokkol porn pics en as daar dan niks doos prentjies is nie stuur julle sulke fucked up briefies
    shame…
    dwight

  4. Michelle

    Jis Griff, jy en Brandbruggies moet net oppas hoor, die hel kom al hoe nader! HOE KAN JULLE die arme mense se koppe so versleg met hierdie onheilige web-tuiste van julle!
    Ek gaan skop sommer my ouma se grafsteen om in protes!

  5. ThinnLizzy

    Volgens hierdie klomp Piete gaan ons almal in die hel braai.  Jirre, nou raak ek bang, fokken bang.
    Donnerse lot Dozi Fans!!!!

  6. Author
    griffin

    Net kerke gee om oor kak soos “followers”

  7. PinkTankTop

    Aha!… moet die duiwel horings in the website header wees… oh my vokken knop… dis dan n' zef site die, wat de fok het jy gedink gaan jy kry. xD  Dom fokken poesneuse!

  8. Benzarto

    Ag fok John-Herman-Andre…Ek skryf dit so van ek glo vas julle is dieselfde naairtjie!!!!
     
    AS jy nie die site wil besoek nie, gaan gerus na Kerkbode se webtuiste!!!
    Kom net fokken…Geez!!!

  9. Garth

    Krutaal is een woord Herman. Maar darem gaan jy nie hel toe nie.

  10. Dirk Diggler Diktros

    Koos, as jy weer daar by grasworteldiepte uitkom en die wereld soos n grootmens sien en nie soos n kokkerot nie, sal jy sien dat daar al amper 5 miljoen besoekers op die WKJ se saait was.  Ek stem saam dat griffin en kie moet wakkerle want met sulke stats – veral vergeleke met n paar jaar gelede s'n – groei WKJ defnitief in die verkeerde rigting.  Griffin, neem Doos se waarskuwing ter harte, Of te wel sy opmerking – wat korrek bis, want niemand sal weet hoeveel 'kykertjies die saait verloor niem weereens met die groei in stats sal ek so deppro raak dat ek my eie arm afkou en myself met die nat kant doodslaan.  Dankie vir objektiewe perspektief Koos.  Dit vat n groot man om n groot Doos te wees.

  11. arno west AKA olifan

    O here god jesus foktog, hier kom die fokken kerk berade staan terug die duiwel is agter elke bos en soos in die 80's agter elke man met steve as die kringleier en stenie as die mensdom. o fok die hel sit in die klein karoo, ek was al daar dis nie so bad nie, lekker aftree plek. en onthou hemel is op die plateland.
    o god nog n bos fokken stellenbosch baie duiwels daar, speaking of devils ek smaak daai song hygduiwels van die heuwels maar ek soek die remix een as iemand dalk kan help.
    haai kyk n daggabos fok daai duiwel lag vir my, smile en waai terug naai dit was meer n boom as n bos.
    live en let live
    moet nie vir my bid, i wont return the favour.

  12. arno west AKA olifan

    http://www.diehel.com/index2.htm
    Gamkaskloof or "Die Hel" as it has become known, is a hidden valley, deep in the heart of the formidable Swartberg Mountain Range. The fertile valley runs in an east-west direction and is approximately 20 km long and 600 metres wide.
    The Kloof gets it's name from the Khoisan word for Lion – Gamka – also the name of the river that enters the valley from the north. There are about 153 species of bird-life in Gamkaskloof, even the fish eagle makes it's appearance from time to time. Wildlife includes – Klipspringers, Grey Rhebuck, Rooikat, Porcupines, Leopard etc.
    The Valley features the Gamka River, Camp sites, Picnic Sites, several historic houses and outbuildings, a school, a cemetery, and old norse watermill a landing strip and a curious history.

  13. Prof. Bokdrol

    Fokkit, en om te dink alles het begin by PK (dis nou Paul Kruger, nie poesklap nie…) Ek wou so week gelede voorstel julle hou 'n kompetisie om te kyk wie kan waterkoppie nr. 5,000,000 as 'n screenshot vang, toe begin die debat en zzzzrrrrr gaan die hit counter.

  14. Koppiekrap

    Jesus ja Griff. Hou tog op my so fokken baie te vloek. Dink jy jys fokken snaaks jou fokken vuilbek??

  15. André

    Lyk my Suid Afrikaners, veral Afrikaans sprekendes, het hul sin vir humor en ironie verloor. Om nie eens te praat oor die morele polisie wat hulle opinie en agenda op almal wil afdwing nie. Fok weet !!!

  16. snacker

    As jy nie van die site hou nie,… wel hoekom browse jy dit elke dag :-) 
    ek kan nie wag om te sien watse vermaak griffen elke dag vir ons gan gee :-) 
    jy kan 'n kerk begin soos wat scientology, bwahaha soos dan noem jy dit "the church of wat kyk jy" en die wat kyk jy webiste sal die bybel wees waar ons elke dag 'n inspirasie kry. 
    btw. wanneer is hou julle 'n WKJ party?

  17. Andre

    Ag julle fokken tosskoppies…Los vir Grif uit laat hy doen wat hy wil. Ek besoek die site elke dag, en as ek nie van iets hou nie, lees ek dit nie…so maklik soos dit. Julle skynheilige draadtrekkers moet eerder fokkof en julle ma se tietie weer gaan suig en weer te leer loop…
     
    If you don't like it , don't read it…
     
    FYI – Andre – Gebruik asb 'n ander fokken naam , want ek was eerste op die fokken site met daai naam…En boonop is ek satanisties.. Jy kan jouself maar gerus POES noem!!! Dis nog nie gevat nie…..POES!!!!

  18. kakhuis

    jhille, ek gan kerk toe EN  ek kyk WKJ. gee 'n mens 'n GAP. gan ek dan eendag farkstyks braai ini hel? dunk net mens moet dieper kyk as vloekwoorde en daai kak. kan ek nei maar net MENS wees en nie superholy probeer wees nie? ja ja ek weet jy muni vloek etc etc maar is die belangrikste nie maar dat jy wel besef dat daar iemand is wat HOLY is nie? Dis nie vir my om die HOLY een te wees nie. Voorbeeeldig – ja – maar wiedefok kan dit heeldag aldag regkry? Mens moet werk en al die kak daar hanteer en dan moet jy nog al die kak in jou personal life hanteer etc etc. Fok, kan mens dan help om te vloek? moet 'n mens soos 'n suurgat deur die lewe gaan?

  19. FellatioBoy

    Shame mense, los die kerkmense uit… Onthou hulle kry nie 'n skommel van tannie kerkmens of 'n vinger van oom kerkmends af nie… Die frustrasies moet uit op een of ander manier…
    Nog iets… Vok spel mens met 'n 'F'… FOK
    Fokkol , Fok jou, Fok tannie kerkmens, Fok my dat ek nie kan loop nie, dominee… ens
    Meeste het dit, maar daar is nog 'n paar dom dose..
     
     
     

     

  20. FellatioBoy

    Shame man, los die kerkmense uit. Onthou hulle kry nie 'n skommel van tannie kerkmens of 'n vinger van oom kerkmens af nie. Die frustrasies moet een of ander manier uit! Nog iets 'Vok' spel mens met 'n 'F'… 'FOK'  for example: Fokkol, Fok jou, Fok tannie kerkmens, Fok my dat ek nie kan staan nie, dominee! ens. 
    Meeste het dit, maar daar is nog 'n paar dom dose.
     

     

  21. Nero

    Afrikaaneers is plesierig …. hoe gaan daai kak nou wee…. hou op fokken kla dis  n duidelike site die, so fok julle naaiers wat baie te se het, wat soek julle dan hier. Satanisties … laat em amper in my broek kak van lag. Eks bly eks coulered

  22. FrikkieBeytel

    Ek verstaan nie so lekker nie – 'n vinnige rundown: Rapport publiseer 'n foto van Blink Stefanus se Paulina Kruger T-Shirt. Almal click WKJ toe en gee Griff-hulle kak oor die content? Die huilerige mense het dan mos kom soek vir kak? En het gedink van nuuskierigheid is die die kerke leeg en die tronke vol, maar dit blyk eerder andersom te wees. Watkykertjies gaan nie kerk toe in Watkykistan nie en as hulle gaan het hulle die sense om nie daaroor te moan of the judge nie. Los die kollekte by die deur, moenie terugkom nie!!  

  23. Die Here Heesus

    Soek julle biekie kaas saam julle Whine? Vokkit mense raak sleg, ek dink ons kort nuwe lifeguards by die gene-pool. Hierdie geloowiges maak my soos n wildsbok smag na water smag my siel oh jirre! kannie glo. Ek like hierdie site..

  24. Moses

    Jesus is coool. Sy fanclub suig egter vreeslik. So erg dat daar geen twyfel is dat "faith" nou 'n mental disease geword het. Fokkit elke week gryp een of ander born again moron n vers en preek dan vir die volk… kan nie wag dat iemand gaan kak en kerm oor die een nie:
    LEV 19:27-28
    Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie.
     

  25. K double O S

    Liewe tjank-ballie's wat so moan oor die T-Shirt van Oom PK: 
    Julle is die squad wat julle sal kak lag as dit nou n T was van eJuly Mallemensie, en dan nie kan verstaan as hy moan nie, want dis dan nou moer snaak. Hou op so verkramp wees oor fokkol. Pluk daai rabbit uit jou hol uit, en move aan bra, lewe is te kort en kak om oor sulke kak opgewerk te raak.
    Nou al wat ek vir julle kan se (en ek bedoel dit uit die diepte van my hart uit): 
    Eet snot, skuur julle se ou bitter poeste teen n skurwe klip. Fok julle, en almal wat in julle se straat, 'burb en stad woon. (ek wed nou jy trek n draadtie oor poes en skurwe klip :-) 

  26. pieter

    julle versttan afrikaners moet hulle fokin se se. gaan kyk in die HAT daar staan POES- vroumens dele, so hoekom dit nie gebruik as dit daar straan nie my fok mense dink weer voor julle huilerige kak stuur, Die antwoord is ook nie satanisties nie. infact hulle is christene wat laaik vqan poes vloek so fucking wat.

  27. RV3R

    Mense mense . . .Suid Afrika is 'n Kleuterskool , my pelle se sigarette word weg geneem , ons drank moet verbied word na 'n sekere tyd van die dag , mag ons nog seks hê. . . ? Ag mense julle kak & kerm oor 'n klomp kak , dit is net ou Oom Paul Kruger , wie van julle donners het rerg waar opgelet in die geskiedenis klas? Uhm nie vkn een van julle nie ,so hou besef vir 'n slag ,julle is lankal op jul eie uit die skool uit ,en seker kleuterskool met 'n onderskeiding. . .MENSE WORD GROOT!!!!

  28. KingKevinSt

    As jy iets soek wat geoor sensor is probeer Huis Genoot, Top Billing of die IOL site. F Freedom is awesome, probeer dit! Loop ‘n bietjie kaalgat rond!

  29. Spaski

    Die hel braai klink eintlike moerse cool, hoe laat en gaan ons net warm bier mag drink, is dit sonde om baie ys hel toe te neem vir koue drank???
    Dalk as ons lekker dronk is kan ons vir die duiwel vra of hy nie wil jammer sê nie, imagine hy sê ja, dan kan ons almal weer kaal loop….

  30. ThinnLizzy

    Ja. Warm bier & lekker varksteaks.  Bring net jou eie kampstoel.

  31. Hellhound

    Snaaks hoe die Fucknuts altyd geloof moet inbring. Los dit vir die Kerk. Site is AwEsOmE.

  32. arno west AKA olifan

    ek loop baie kaal, dis nie nodig dat 2 fiksie karakters moet jammer se vir iets wat nie eens bestaan of gebeur het nie. as regtig die bybel wil vat vir waarheid dan moet jy 2 keer dink voor jy weer zaber want as alle mense van net 2 ontstaan het is jy en jou stukkie eintlik family en hoekom is da fokkol in van die dinosours maar ons weet hulle was hier en om n heelal in 7 000 jaar te bou en die aarde bestaan dermiljoene jare maak nie sin, bob the builder se broer god die bouer het dan baie meer conners gecut as ander bouers, of net tyd gestoot en geclaim.
    als is fables soos harry botter en daai hyg romanse, die bybel is niks meer as n storieboek nie.
    peace

  33. Generaal

    Vok geloof en fok kru taal. Hierdie site is fucked want mens sou sweer dis 'n ad page vir die antwoord. Die antwoord is die hoof offergawe op die sensasie tabernakel, as hulle klaar gebrand het gaan niemand 'n vok omgee nie. Daai WKJ tat op waddy se piel is daar sodat grif weet waar om te suig. 

  34. Johan de Vries

    Griffin,
    die hele storie van die t-shirt klink vir my meer n storm in n pis pot. 
    Miskien n nuwe t-shirt uitbring, met die slogan "what would Oom Pual do ?"

  35. Stevie

    O jirre jissus amper se ek god, as die site jou pla gan dan iewers anders die interwebz is n moerse fokkin plek, John-Herman-Andre gaan kyk eerder by 1man1jar.com julle sal dit na an die hard vind. .WATKYKJY is befok, ek like hom nes hy is.

  36. arno west AKA olifan

    @GRIFFEN is daai vir genenaaier 'n 100%
    @generaal ek like die Antwoord jy is net nasty omdat jy nie die piel mag suig nie Generaal Dela Rey, gaan jy die boere kom lui of maak lui, generaal? o die kak wat spat, ons teen die hele groot kont, die hart van die boer le by sy broer. daar kom hy aan, die poes van die oos rand!

  37. Snolz

    Mense gaan in elkgeval net kerk toe vir al die voken verkeerde redes. Vokken "hypocrites" as jy my vrae.

  38. dirk diggler diktros

    aan die drie klakouse;
    rose is rooi
    wkj se taal is mooi
    en nou en dan n mooi goose
    en ek skommel my footloose
    dus:  ek vind dit ironies dat julle ummm en ahhh or die taalgebruik maar nie n woord kerm oor die portrette of tekenprente nie.
    fariseers en huigelaars, hou op draadtrek, semen oppie keybord maak dit taai en dis nie sticky keys funksie waarna ek verwys nie.  Ander mense moet ook die keyboard gebruik.  skeinheilige skelm skurke van sodom !!! hou verby na http://www.you.co.za

  39. Hot Lips

    Ek wil net se as die site so kak is met al sy "poeste, dooste befokte kak soekkerigge en net fokken reguit SUID AFRIKANERS wat praat soos boere wat die guts het om te se wat hulle dink wat nie n fok bang is oor hoe jy voel nie wat nie n moer omgee oor wat jy dink nie en ek belowe jou wat nie kan wag om die helfde van julle werfetters wat so uitgesproke is oor wat reg en verkeer is te donner en lekker paar poes klappe te gee nie. HOEKOM FOKKEN GAAN JULLE DAN OP ONS WATKYKJY SITE. Moet dan nie die goed lees nie.  En hou julle agtergeblewe komentaar vir julle self. Ek kan nou se julle almal kyk porn Zaber jou vrou in die hol en vloek die kak uit die hond vrou en kinders uit. Pel  FOKOF JULLE SKEINHEILIGGE POES KOPPE.

Gooi Comment