(shot, Melt)
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Dis langnaweek, kom ons fokken duik...
Hoe om te naai... week#1 van 4
'Do not shag any bandmates' wives. ...
Sondag. Skêre met skietgoed.
Take me down to the GrandWest City:...
Die Antwoord
Laasweek se zefspotters
Die Antwoord - Cookie Thumper (Offi...
Zef Slang
Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat j...
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Joster on Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
- A Daft Scots Lass on Top Gear Live in Durbs was befok, my bru!
- Ursus on Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
- Kaaskrul on Laasweek se zefspotters
- Muishond on Laasweek se zefspotters
- Rum Pram on Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
-
-





11 Comments
Hey, hierdie verdien 'n A++, omdat altwee bedrae verkeerd omgeskakel is in rande!!
Is die Euro wisselkoers nou 1 of 100 ???
Nee jirre. Ek is nou oppad bank toe. Ruil R2000 vir 2000 euro by Standard en dan hol jy gou oor Nedbank toe en kry R200 000 terug. Befok
for fark steaks news24
Ek sal graag wil weet….. WAT DE FOK GAAN AAN MET DIE MENSE? is dit kleuters wat daar aangestel is? God dis 'n daaglikse verskynsel.
lekker deur die blare….
…en dan gaan jy terug Standard toe en koop 200,000 Euro en gaan terug Nedbank toe en…
Die vraag is: Hoeveel trips tussen Standard en Nedbank moet mens maak voordat jy News24 kan betaal om hulle kak reg te maak voordat dit deur ons gepeupel gelees moet word?
Fok hulle betaal iemand om na die kak te kyk, pleks hulle eerder die geld spaar en nog n fokken Pentuim 2 koop wat MS Word en Internet het sodat hulle die nuutste geldwaardes en MS Word kan kry, Wspel kan download (sodat al daai afrikaanse oepsies nie te voorskyn kom nie) en die res van die dag minesweeper kan speel.
Gee net die pos (hopelik vakante pos) vir griff en betaal hom wat okal de fok hy wil hê.
News24 better get rid of those fucking morons soon.
Messi voel piss op EUR2000! F*kken joke man!
Wag so bietjie?… As 2000 Euro = R 2000, en 3000 Euro = R 300 000 beteken dit dat die rand/Euro koers is of 1/1 of 100/1. As ek nie myself helemal mis gis nie is dit einklik 1/10 so die bliksems moet 'n sakrekenaartjie leer gebruik as hulle nie eenvoudige sommetjies soos dit kan doen nie. Dis moer hartseer!