Heerlike vakansie

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

margate


So gepraat van Margate.

Hey Griff,
Met ons aankoms by margate het ons al geweet die vis byt lekka hier!

Rick

margate

Deel met jou tjommies!

    griffinHeerlike vakansie

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Julle is vuilgatte – dis net toffie-appels daai wat hulle gekoop het vir die kinders…

    2. Trooper

      Ouma lyk heel de poes in vir een of ander rede… Ek dink skoondogter het shotgun geskree vir oupa se hardehout.

    3. Koppiekrap

      Jissus dit lyk na 'n tos holiday! Selfs Hotel 224 in Pretoria sou beter wees!

    4. kakhuis

      oupa kyk DALLAS, pappa kyk Corne en Twakkie. cool hippiebus! sou net verwag daar moet 'n surfboard bo-op wees.

    5. kakhuis

      ouma check dai ding uit, oupa hoef niks anders te pak vir vakansie nie

    6. Dirk Diggler Diktros

      "glad wanneer nat" is soos die buurvrou gisteraand was….

    7. geoff

      Oupa: Hey do you work at the post office?
      Ouma: No?

      Oupa: Oh, cos you checking out my package

    8. Mtatazela

      MMmmm…Ouboet lyk my het self 'n broek vol planne !

    Gooi Comment