Comments

  1. Vlaknaai

    Dis die rede hoekom ek n ma-se-moerse groot 4×4 bakkie ry . 

  2. TommieTampon

    ek sien die glas half vol.  my kopkrimper – shrink – se ek moet.  Ek sien nie n pothole nie.  Ek sien n potensiele Donkergat waar ons een van die dae kan gaan snorkel en skuba, en dis om die draai man!  Din ann al die brandstof,tyd en padwoede wat u spaar.

  3. kakhuis

    as Dolly Parton nie haar straps vasmaak nie, gaan sy 'n blou oog kry

  4. Hokken Fonger

    Hey, moenie spot nie. Ek het my broek bekak gister aand toe ek deur 'n fokken monster pothole is. Fokken bent rim en als.

  5. parfuumpoep

    jy kan nou die paaie administrasie sue blykbaar vir 'n nuwe wiel – jy moet net die regte vorms invul

Gooi Comment