Hang bietjie uit met jou tjommie

In Spec-takel deur griffin18 Eiertjies

hang uit

Deel met jou tjommies!

    griffinHang bietjie uit met jou tjommie

    Comments

    1. DMDad

      Ou Ballas sou eintlik gese het "Girrit right up ye, ya fuckin' wank! Fuck right off!"
       
      Vra my…ek is mos 'n Skotsman en dis wat ek sou gese het…hahahaha….

    2. dirk diggler diktros

      die laboratoriumrot op skool het groter ballas as die fokken skot gehad.  Hy hed duidelike n "recessed penis" wat medise terme is vir so n klien penis dat dit teruggesak in die voue, pubieke hare en vel van die maag ens is.   Maak alledaagse dingetjies soos dat jou maatjie jou fellatio gee uiters uitdagend want die knaap met die ressessd piepie skree "suck my, diek, lick my head, blow me, now babe…EAT ME!"  I would dearly like to houey, but flip the wee laddy out there so I can suck on sumthing then – do it for Scotland.." 

    3. BettieBoob

      Gotta luv the Scots 🙂 hulle speel doedelsak en wys balsak

    4. kakhuis

      my onderbroek pas by my Paul Kruger sokkies, viva freedom!

    5. TommieTampon

      DittoDitsemDaarshyDirkDigglerDiktrosDonkieshlong!

    6. Prof. Bokdrol

      Mede-werfetters, herken julle hulle nie??? Scots Lass & DMDad, surely YOU two should recognise Scotland's most famous queer couple, Ben Doon and Phil McCavity?

    7. Carrie Lowe

      Mede-werfetters, herken julle hulle nie??? Scots Lass & DMDad, surely YOU two should recognise Scotland’s most famous queer couple, Ben Doon and Phil McCavity?

    8. David

      Jissis Carrie Lowe, tensy jy die Prof undercover is vermoed ek so 'n bietjie plagiaat hier

    9. Prof. Bokdrol

      OK OK OK eina fok, ek erken plagiaat – dis 'n moer ou joke; het hom seker 10 jaar gelede die eerste keer gehoor (maar jy sal verbaas wees hoeveel het nog nie…)

    10. Prof. Bokdrol

      David nee wag, nou sien ek eers wat bedoel jy – ja dis 'n fokken ou joke wat ek gesteel het, wat Carrie Lowe (wie de moer dit ookal is, want dis nie ek nie) toe weer by my geplagiaat het.

    11. Prof. Bokdrol

      Raait, het my browsing history weer so bietjie delete en Twitter en Gmail passwords verander – fok ek haat bliksemse tracking cookies!!! En poese van oorsee wat hulle kak aan jou probeer smous. Ek surf nie eers freaky sites van die werk af nie, hoe de moer pick hierdie konte op mens?

    12. David

      Dalk is Carrie Lowe Riekkie Lowe se sussie, match made in heaven daai.
      Toemaar Prof, ek het gelag, sal weer lag as ek hom oorvertel, en weer as ek hom vang

    13. ekke

      david, mag ek maar saam lag as ek eendag die prof se grappie vang!!!

    14. Prof. Bokdrol

      OK fok Ekke, hier gaan ons dan: "Bend down and fill my cavity" soos in "Buk af en maak my hol(te) vol" soos in holnaai – geddit?

    15. dirk diggler diktros

      auseindlich – uiteindelik kop ek, tx Prof B.  Solid!!

    Gooi Comment