Comments

  1. Author
    griffin

    Dis eenvoudig – bly weg van site af as dit jou so onstig. En jy weet jy sal weer kom lees, want die website is vir jou soos ‘n fokken car crash waar jy rubbernek as jy verby ry. “O jirre, dis aaklig! Kyk al die bloed! Ek kan nie ophou kyk nie want ek het ‘n morbid fascination daarmee!”

  2. kakhuis

    diep, diep binne in Johannnnnn is daar 'n kykerkie wat nie kan wag om uit te kom nie, as hy net die ballas het om eerlik genoeg te wees. sondig! sondig man!of is jy ook above die 10 commandments?
    soos DDD sal se: iewers mis 'n village 'n paar idiots..

  3. chris

    Hey Johann, hier's 'n lekker tip vir jou. As jy nie van die site hou nie, en nie wil lees wat die mense van jou post se nie, dis so maklik. Moenie na die site toe kom nie. O, nog 'n tip – ek dink nie die ouens op die site verstaan lekker jou verwysing na 'die duiwel' nie.. O, en die 'hele Afrikaanse volk', kan jy dalk 'n bietjie verder uitbrei oor hoe jy dit klassifiseer? Want, jy sien, almal wat Afrikaans praat is tog ingesluit in daai spannetjie..? Of jy die ouens in Gansbaai wil he of nie, hulle gaan soontoe kom, of nie.. 

  4. David

    Hel Johannnnnnnn geluk. Jy is nou amptelik die eerste persoon in Gansefokkenbaai wat leestekens gebruik, nogal op die regte plek. As jy nou net die res van die gemeenskap kan leer om nie kak agterop hulle klaarbetaalde bakkies te skryf nie sal my lewe volmaak wees.

Gooi Comment