Fucked veertienhonnerd

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Seen on the road between Elliot and Ugie.  Eish!!!

Papa G


Dis half onmoontlik om te glo dat iemand nie die rooi deur kom afsteel het vir spare parts nie. of daai sif blou beertjie nie.

SSA44682

SSA44684

SSA44683

Deel met jou tjommies!

    griffinFucked veertienhonnerd

    Comments

    1. David

      Dis fokken snaaks, so tipes SA. Bakkie is natuurlik uit 3 scrapyard cases gebou, met 'n welder wat iewers geriks is, after hours, by die job. En ek wed julle die fokker het ongedeerd aan die ander kant uitgekom. Gots ek verstaan nie

    2. Willem Wikkelspies

      Wie ook al dit was het so met die ry uitgespring omdat die rooi deur nog hal in een stuk is

    3. Dirk Diggler Diktros

      goeie looibussie of naaiwa (passion wagon).  mooi boeket ensemble van kleure en hardeware, veral die kanopie (canopy).  die ou wat bestuur het het natuurlik n kopkou gekry terwyl hy dryf – Prof B, by die smeulende goose wat Sweet Home Alabama sing, en toe hy klonte kom soos n bosvark gaan hy die pad byster.  Ek hoop hulle kry die tanne uit die pielkop waar hulle afgebreek het.  Natuurlik was daar geen dop of draks betrokke nie, net sex.  DDD

    4. Prof. Bokdrol

      DDD jy moenie spot nie – dit was fokken close, my tandmerke sit in die bonnet as jy mooi naby kyk. Gelukkig het Hot Mama net twee tande anders het sy my piel afgebyt met die impak (terloops…al ooit The World According to Garp gesien?)

    5. Dirk Diggler Diktros

      Ja Prof, met Robin Williams, maar vir my was dit een van daai movies wat gr8 was, maar die boek was beter.  Ek het die movie baie gelike8/10.  Garp is op sy eie trip….

    6. Jakes

      Sit vir die wa net 'n lekker downdraft fin op en sieddaar hy's weer op die pad.

    7. Dirk Diggler Diktros

      Jakes, jy moes pressident gewees het – j'ys n fokken genius pappie !!

    Gooi Comment