Fokkit, ouens. Give it up already.

In Zefgatte in die nuus deur griffin45 Eiertjies

Hierdie is gespot by die Hyperama in Roodepoort deur ‘n Watkykertjie. So fokken common soos grond.

awb

Deel met jou tjommies!

    griffinFokkit, ouens. Give it up already.

    Comments

    1. marius

      Janee, kyk, daar is geen donnerse hoop vir die tipe mense nie. 

    2. Ekka

      Dis mense soos julle wat kakpraat oor die AWB wat eerste agter mamma en pappa gaan wegkruip wanneer dinge moeilik raak

    3. petunia

      Saw that car heading along Main Road , Newlands, the other week. It sounds as kak as it looks.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Met die eerste oogopslag geval(blyk) die registrasieplaat my as KON 838 GP.  Instinktief scheme ek dit kort net n T vir KONT…

    5. Doosdief de Lange

      @Ekka, As jy agter die fokken AWB wil staan vir beskerming, het jy 'n moerse surprise wat op jou wag!! Hulle hardloop nog fokken vinniger weg as jy!!
      AWB…….Agterlike Wit Barbare

    6. Willem Wikkelspies

      Nogal 'n XR6 met spotlights daarby. Dis nou om vinnig eerste by die fights uit te kom. Snaaks genoeg sien ek nie furr op die dashboard nie

    7. aldo stefanini

      kyk ne daai oom met die boxer zaan of tannie met onderarm hare is die shit ! want hulle voel vokkol wat mense van hulle dink dit is verseker! imagine jou ma gaan laai jou by die skool af met daai vrystaat porsce met al daai racing stickers?

    8. semi-naamloos

      Lyk na ‘n geval van “onthou maats, as iemand se kar soos ‘n poes lyk is die kanse goed dat hy self ‘n poes is”?

    9. Jakes

      Cool bly darem maar fokkin cool. As hy van buite af so mooi lyk dink net aan die perde wat onder daai bonnet skuil.  Ek verlang sommer na oom Eugene as ek die wa so kyk. Met trots geborg deur Klipdrift en Coke.

    10. Prof. Bokdrol

      As jy aan 'n organisasie behoort wat hulle naam al soveel keer en so intens in die openbaar verkont het, dan fokken sharrap jy en trek eerder nie aandag op jouself nie…

    11. Poeskop

      @Bokdrol…jy KON dit nie beter gestel het nie. @Ekka, jou ma se poes tjom, die AWB is so faktap as wat hulle jare trug was en trust my, hulle fokken kruip dieper agter mamma en pappa weg as die kak die fan tref!!!

    12. Vlaknaai

      Jissis dis n cool ford !! Fok , ek wonder hoekom paint hy nie net once n bullseye op die fokken ding nie . 

    13. Ouboet

      Mense wat sulke kak op hul karre sit behoort in die verlede…….hulle maak n mens skaam om n Suid Afrikaner te wees !

    14. Vuilkak Visagie

      Kom nou ouens. Dit is sy maatskappy motor waarvan ons hier praat!

    15. Langtril

      Jirrejissis manne! Groei biki 'n brein julle bliksem ons naam met 'n plank!

    16. Langlat

      Nog 'n AWB. Sjame, soos reeds gese vroeer, hy's nie deur die kak nie die kak is deur hom.

    17. Vark Naaier

      Ai toggie, toggie tog. Die wit Ford Sierra.
      A classic piece of Brittish engineering!
      1l Brannas
      2l Coke
      en n
      3l Ford
      Hoe kan n mend net eenvoudig fokken vassteek in die 1970's

    18. FrikkieBeytel

      Die sadste van alles is, die fokker dink regtig hy is die shit! Hy sien niks verkeerd met sy kar of sy ideologie nie..!! Vir homself en sy tjommies is hy befok.

    19. White Oak

      Nie een van julle snotkoppies het die balls om op te staan vir iets wat duidelik nie populer is nie…nou sit julle maar agter julle se keyboards en dapper wees…hahahaha! lmga vir julle! Volg die omie en gaan vertel hom in sy gesig dat hy zef is…Okay! Nou kan julle maar op my vloek ook, want dis wat zef mense doen!

    20. willie Damage

      WHITEOAK , jy is n doM naai!!!! 
       
      net as jy vergaat het die 2011 hoor ? 

    21. Prof. Bokdrol

      White Oak, wat ek nie kop nie is wat de moer bestaan die organisasie nog voor? Hulle kon nog fokkol vermag in amper 30 jaar (behalwe om vol brannas en Coke te gaan oorlog-oorlog speel in 'n Merc en opgefok te word) en hulle maak zilch verskil aan die politieke opset, so hoekom fokken tyd mors met kakpraat en saamtrekke en sulke tos? Julle vergat net die res van ons Afrikaanssprekendes se naam.

    22. White Oak

      David – nee boet, dis Afrikaans vir David.
      Willie damage – dis wat jou mammie gese het net nadat ek nie vinnig genoeg uitgetrek het nie en dit was nie eers 2011 nie! Eish!
      Prof. Bokdrol – ek weet nie hoekom hulle nog bestaan nie, maar daar is sekelik 'n plek onder die son vir almal. Ek stem ook nie altyd saam met hulle gedrag nie maar dit is hulle reg. Hoekom mors julle laaities wat nie eers ordentlik kan spel nie, tyd op hierdie forum met vloek en kakpraat – same difference!?  Jy as 'afrikaanssprekende' hoef nie te worry nie…hulle erken nie julle ouens nie. Hulle noem hulle self AFRIKANERS – daar is nogal 'n verskil.

    23. Piet Plesier

      Dis loshande no bullshit die deur die kakste ding wat ek nog gesien het. @White Oak – daar is ‘n moerse verskil tussen afrikaners en verkramptes wat hierdie omie duidelik is.

      Mense soos die maak alle afrikaners se naam gat. Tipiese trailer trash wat dink hulle moet darem seker iets moet verkondig wat hulle “beter” as ander mense maak. Nogals interresant om te dink dat jy nooit ‘n ordentlike kar met sulke kak sien rondry nie.

      @Varknaaier – Ford is amerikaans jou dom drol!

    24. Dirk Diggler Diktros

      FORD = net soos AWB.   F = Foute   O=Oral  R=Reparasies   D=Daagliks.  

    25. Mike

       
      White oak. Vir 'n ou wat so in afrikaners en tos glo. Kon jy nie net 'n afrikaanse noem naam gekry het om jou standpunt met ons te deel nie.
      Hy moet net nie met die kar in die ou boputatswana gaan rondtos nie. Hy mag dalk soos sy maaitjies in die merc eindig.  Stupid poes.

    26. White Oak

      Piet Plesier – jy is reg,meneer. Ek klassifiseer die groep mense in dieselfde kategorie as die Blou bul supporters. Hulle maak alle rugby ondersteuners se naam gat MET HULLE GEDRAG, maar soos ek se: daar is plek vir almal in die land. Die beste is om dit te ignoreer want as jy aandag gee daaraan, en iemand sal sekerlik vir die pateet vertel sy kar is op die web, dan word hulle instant celebrities. Wat my die moer in maak is die trant van beledigings wat hier plaasvind…mens vloek nie iemand net omdat jy nie saamstem met hulle doen en late nie. Wie hier sal die ANC, wat die land heel in sy moer het, uitskel so as wat hulle, in afrikaans, die AWB manne skel. Nee wat, soos hulle dit so graag hier stel: DIT IS ZEF!

    27. Prof. Bokdrol

      Terloops, White Oak: "…mens vloek nie iemand net omdat jy nie saamstem met hulle doen en late nie." Jirre dis die aarts-fokken-onnoselste kak wat jy nog kwytgeraak het – dis dan presies wat jou fokken AWB konte doen? Hulle wil dan almal opfok wat nie blank, Afrikaner (nie Afrikaans nie) drie Susterskerke, heteroseksueel en hiper-konserwatief (naai deur 'n laken eenkeer per week of so iets) is nie – ja nee; die AWB is 'n toonbeeld van verdraagsaamheid en hulle verdien nie om so stief behandel te word nie…

    28. LunaNunca

      Hey ons is besig met 'n "com-on back" ppls!  Julle kan bly wees dis 'n Ford.  Die perd het nie stil gestaan toe ons die "decalls" wou plak nie.

    29. Dirk Diggler Diktros

      Geagte Wit Eik, jou argument is sonder enige meriete, soos die AWB se beweegredes.  Eh hoop regtig jy word gou beter want dan sal jy dinge meer objektief sien.  Aan die ander kant van die munt, het jy n vrye wil.  Moet net nie verwag my wil moet dieselfde as joune wees nie.  Ek dink jy is relatief afgesonder in jou opvatting, as jy nie mooi verstaan wat ek bedoel nie, dis basies opgesom al la Prof B se kommentaar se inhoud.  Gaan dit gerus weer deur.  Sterkte vorentoe.

    30. willie Damage

      Bokdrop , vir President , ek wil net graag weet hoekom defok my shit nie opgesit word nie ???

    31. PonkieDiel

      Check daai tie downs deurie bonnet om te keer dat dit oop waai elke keer as hy deur die klankgrens bars!

    32. Poeskop

      @willie, dis BokdroL vir president, doos, en jy het seker 'n kak opmerking gepost, dis hoekom Griffin jou stront van die saait afhou.

    33. Prof. Bokdrol

      Naais ge-spot, Poeskop, P en L is darem ten minste naby aan mekaar op die keyboard (alhoewel op WKJ is daar gewoonlik "IE" tussen die twee.)

    34. willie Damage

      Liewe koppoes  , ek het in my persoonlik hoedaanigheid net n paar woorde in my defence gemompel oor WHITE OAK , as hy [WO] my ma in die ding kan inbring dan kan ek seker ietsie se oor sy PA ? of hoe ? Bra die hele WKJ is vol kak opmerkings … duhh 
      bydendien is die nie regtig n rolmodel vir die afrikaanse taal nie , of pis ek die pot mis met dit ook ? 
      Ek het fokkol gese wat nie al n duisend keer gese op die siaat nie , dis hoekom ek so bietjie in die donker is oor dit .funny enoughdat al my ander kak gepost word !
      ek reken nogteeds WO , moet , liewer gaan loer op http://www.knitting4peace.com , peesklong! en ek weet vir n feit dat die beste van WO teen sy Pa se been afgeloop het ! 
      Die fliside is dat  jy natuurlik kop in een hol met WO is , maar dis pure spekulasie , en ek sal jou die benefit out the doubt gee ! 
      eet kak 
      die UWE 

    35. Poeskop

      @willie Damage….ek wil gou gatkant vorentoe begin met jou comment en kategories staaf dat ek NIE kop in een hol is met WO nie. So jou spekulasie is ongegrond. Ek dink hy's 'n kont…..Nou begin ons by die begin van jou posting:
      1. Ek is Poeskop, nie koppoes nie (maar ek het aangeneem dat jy probeer snaaks wees!!) Foeitog….
      2. Hoedanigheid word met een "a" gespel, jou doos
      3. "bydendien" word eintlik "buitendien" gespel
      4. op die "siaat" is eintlik op die "saait"
      5. funny enoughdat moes gewees het funny enough dat (met 'n spasie)
      6. fliside moes gewees het fliPside
      7. benefit OUT the doubt moes gewees het benefit OF the doubt.
      Uit bogenoemde blyk dit dat jy net 'n ongeletterde kont is, willie, maar moenie worry nie, ons is nogsteeds lief vir jou….(kots-kots). Nietemin, ek dink jou mening van WO is gegrond, want ons almal dink hy's FOKKEN af, soos jy kan aflei van al die comments…..

    Gooi Comment