Fokken doos

In Park soos 'n poes deur griffin37 Eiertjies

Julle het seker al lankal van die Watkykjy Fok Jou! projek vergeet. Toemaar, ons ook. Omdat ons te besig is met ander kak. Ons het eventually iemand gekry om ons uit te help, so die outjie loop nou weer.

Hier is 'n voorbeeld van wat ons vanoggend ingekry het:


As dit reën ry mense mos soos poeste. Hierdie doos het op die R511 aan die linkerkant verby almal gejaag, en toe sit hy vas. Kry vir jou!

Jaco

fokken doos

griffinFokken doos

Comments

  1. stampkwak

    lekker lekker, fok ek kry so lekker, da niks wat my meer kwaater maak as n fok “Push in Drol” wat nie sy kans kan afwag nie

  2. David

    Naaaaais, hoop die doos sit daar vas tot die Playa om hom wegroes. Breindood bliksem

  3. Mike

    Hahaha. Kry vir jou POES!!!!!!!
    5 minute later was daar seker 5 taxis in die selfde sloot.

  4. Me

    Haha ek het al self menigte male lus gekry om "traps" langs daai pad te kom opsit een aand en die volgende oggend te kyk wat ek gevang het…

  5. Doosdief de Lange

    Lekker jou fokken vaak vis!!!!!!
    Hoop daar bliksem sommer 'n paar taxis ook daarin!!!

  6. A Daft Scots Lass

    Serves the fucker right!!!  Top class arsehole.

    I haven't forgotten about Fokjou Project.  Thats where I started following you anyhoo (not that you give a rats arse)

  7. Fransmannetjie

    AL wat ek kan se is: BEFOK!!!! BEFOK!!!! BEFOK!!!
     
    Jou fokken doos

  8. Turd sandwich

    Dis 'n tipe poetic justice hierdie, ek kry iets soortgelyk aan 'n pielstyf vir my siel oor sulke gebeure – daar is natuurlik elke dag 'n geleentheid om die slagspreuk: "daar is nie pille vir stupid wees nie" te gebruik.
    Awesome  

  9. dirk diggler diktros

    snaaks.  ek sou nooit kon dink n blou playa op n blou renerige maandag sou my so laat fokken lag nie.  die manne het amnper al weer gedink ek kap epilkepsie….mooi ene.  ek gaan nou duik.  die week is gemaak.,  wie ook al die ingestuur het is die tipe WKJ-kie wat n onnie verdien.  once  p.s.  vir die kont in die Playa – SEMPRE IN EXCRETUM my bra – permanent in die kak

  10. Andre(Original)

    Absoluut fokken fantasties!!! Kry vir jou ballas!!!

  11. pop

    Check hoe lig daai linker agterwieletjie. Soos ek die storie bekyk, moes hy aan die anderkant uitgeklim het. Kry vir jou 'n duimpie tussen die vingers.

  12. Langlat

    Regte fokken werf etter. Hy het uit die fokken drein uit ontsnap toe weggejaag vir sy ma. Ha ha ha toe het sy hom gevang en terug gepoes in die drein in…..

  13. kakhuis

    ja werfetters, ek kan nie glo dat nie een van julle dit ook al gedoen het nie. ek het al SO FUCKING WAHT! dis nogal opwindend as almal probeer om jou af te blok

  14. eFfie keFfie

    Wel die ou fokker het seker die liedjie 'always look at the bright side of life' geluister terwyl hy nog so lekker soos 'n kont links verby gejaag het, omdat hy mos nou dink die son skyn bright and fresh uit sy gat yt… Toe sien hy sy gat hahahaha! Fokken doos! Fok ek wens ek kon hom 'n hand gee om uit te klim sodat ek sy kop in die modder kan sleep. Dis oor hierdie tipe kak dat ek moet fokken valiums pop voordat ek op die pad klim net sodat ek nie 'n hartaanval kry van irritasie dat ek hierdie etters nie kan bliksem nie.

  15. Naartjienooi

    Ek kry so kleindogtertjie lawwe giggel. Hierdie is kak snaaks. Ek lief dit kwaai.  Ek sou met so 'n moerse smile verby die doos gery het. Man, ek WENS ek het dit gesien.

  16. Mr.B

    Kry vir jou, jou fokker!
    Vandag gesien hoe 'n gawwirment bliksem in 'n E-Klas vassit in 'n pad wat toe is in water.
    So lekker gekry ekt hom i middelvinger gelooi toe ek verby hom ry met my Hilux..
     

  17. PonkieDiel

    Ek is net spyt Jaco kon nie 'n video clip van die episode gemaak het nie. As Youtube Oscars gegee het sou sy clip beslis 'n toekenning gekry het. Fokken Orgasmies!
    Definisie van 'n Werfetter? 'n Ou wat die groot henne nek-omdraai sodat hy die klein kuikentjies kan spyker.

  18. FrikkieBeytel

    @kakhuis. Ek stem saam, somtyds wil 'n mens in die geelstreep verby gaan. Ek haat dit om soos 'n skaap te voel terwyl ek in traffic sit. Dan sien ek wie doen dit actually: die taxi's en selfverhewe mense in 'n Toyota Tazz. Dan realise ek dit is 'n karakter besluit..

  19. kakhuis

    @ FrikkieBeytel, try dit eendag dis fun. weetjywat : Fuck the people I am the people. Soms is dit nodig om soos 'n kont op te tree uit neccessity en kan jy jou maar daaraan troos: die aasshoul sal kry wat hom toekom. so njoy dit phase my nie. different strokes for different folks. ander die ander kant van die coin: ek het ook al soos 'n skaap gevoel en aanhou complain en gemoan oor die etters en eendag besluit ek gaan iets daaraan doen en ek het en dit was fun! ek enjoy dit netso dat die etter in die drein geval het hierbo en ek sal hulle ook afblok as ek die dag besluit om in die q te bly, maar ek sal ook aan die kant van die geelstreep verby donner as moet. ek het my horisonne verbreed sonder enige guilt trip.

  20. kakhuis

    and anyway – wie van ons hou nie 'n paar ghoens in die kar aan vir daai fokker/taxi wat so naby agter aan jou gat ry nie. as hulle nie wil hoor nie moet hulle voel. dis nie eens nodig om te vloek nie… ek is GATVOL vir mense wat hulle kak op jou wil kom afspoel…viva vigilante! of dit nou 'n karakter besluit is of nie. hulle fokken warry nie oor jou karakter as hulle dit aan jou doen nie. vir daai oomblik is ek fokken af, ja

  21. kakhuis

    @Frikkie Beytel as dit 'n karakter besluit is, wat doen jy dan op hierdie werf zeffer? (met respek aan WKJ)

  22. FrikkieBeytel

    So jy stem saam dit is 'n karakter besluit?
    Dit is goed om te weet dat binne die geelstreep ry jou horisonne verbreed het. Miskien praat ek dan net uit ignorance en moet dit self probeer. Wat doenek op die site ? Fok bra, ek het so 8 jaar terug hier opgeklim en nog nooit weer regtig afgeklim nie. Dit het my horisonne verbreed….

  23. kakhuis

    @FrikkieBeytel : 4shure. dis soos as die parkinglot attendant vir jou kom se jy moet tussen die strepe park – vir fokken waht? daar's baie ander parkings oop jou doos, ek park waar ek wil want jy kry anyway jou twee randjies as ek uitkom. moet ek nou vorentoe en agtertoe en vorentoe en agtertoe sukkel omdat daar twee wit strepe is? en 4farksteaks, het jy die parking lot gekoop huh? nee jene dit pis my net af, karakterbesluit om my gat aan hom af te vee

  24. Net my mening.

    @Kakhuis. Hier kom die waarheid nou uit. Jy is te fokken dom om te kan parkeer. Nee wat ou perd jy bly maar 'n infeksiedeurdrenktevirusbesmette doos.

  25. kakhuis

    @netmymening oja ek het vergeet om te mention dat jy die local cheerleader is, as jy gaan sit op 'n riempiestoel dan skyn die son blokkies

  26. kakhuis

    @netmymening: jou mening IS NIE BELANGRIK NIE van een ou suurpoes aan 'n ander suurpoes.whahahahaha. moet ek nou op aandag staan en in hoofletters praat?

  27. dirk diggler diktros

    kakhuis, my bra, dis nie die energie werd nie.  ry, park en reverse nes jy wil.  fok almal.  jy betaal mos jou lisensie.  of wag beter nog, fok dit ook.  dis geld vir dop en draks en / punda.  ek stem vir jou karakterbesluit.  Benader dose wat karakterskending traai "daar is twee tipes probleme in die lewe, joune en myne – moenie joune myne maak nie."  Zen-truuk wat jou bloeddruk kalm hou soos jy bob-en-weave tussen bane na hartelus, dink groen – spaar die energie wat n flikkerlig sou mors.  viva anargie my vrind !!

  28. kakhuis

    @DDD <thumbsup> een vanie DUDES oppie saait. dankie 4 covering my hol.
    hoe 'n 4faksteakste adrenalin rush kry ek nou oor ek op mr. happy hierbo se battries kon pis.

  29. David

    Ek park ook soos 'n doos maar net omdat ek moet. My Rolls Royce het 2 parkeerplekke nodig, so fok die armes wat complain

  30. Dirk Diggler Diktros

    David, rol jy nog in jou Rolls – het jou dalk vroeer gespoT?  DDD

Gooi Comment