Comments

  1. Vlaknaai

    My 4×4 gee my 300km op 60 L petrol – so elke tenk ( en dis fokken gereeld) kos my R17 meer . So ons het n keuse . Of jy ry n fokken ordentlike bakkie en kak deur jou ribbes , of koop vir jou n boknaai of n hoesdaai hoenderpoes braai lekker kakker-as-kak karretjie. 

  2. kakhuis

    ek se: die faken governmentt breinspoel ons om petrolprysverhogings te aanvaar. waar is die tyd toe ons gemoan het oor die prys R7=00 was? dis nou al amper R9 en niemand se 'n woord nie? as hulle dit verhoog, dan word dit op so manier gedoen dat ons eintlik bly is daaroor? WADDEFOK????? ek se ook: DIE REGERING SUIG, hulle is fokn beter strategists as wat ons DUNK – suukies suukies skuif die prys op voor ons oe WAKE UP!

  3. Laaitie

    ag fok, ek kon nog n papsak gekoop het met daai skille……..

Gooi Comment