Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin11 Eiertjies

duik3

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. J-M

    Jipee!!!! Daai bulletjie moet maar net loer tot wanneer hy 'n bril gaan nodig hê

  2. Stinkvis

    Hey, dis die perfekte split vir die helikopter move daai! Sy gaan sit net so met presies so split op jou paal terwyl jy plat lê en dan spin sy haarself in die rondte… wheeeee!
    (onthou net lekker baie lube, anders gaan julle in mekaar se arms aan die slaap raak van die huil)

  3. Dirk Diggler Diktros

    Mooi paar laaang bene.  Ek is seker julle sal – dalk -met my alkoholis oom met wyshuid wat net 40 jaar se hardehout bring se :"(met verwysing na lang bene aan n mooi chick)Jong man, dis daar in die land riete waar die groot parras wegkruip…."  Wat se julle WK-ertjies van daai hipotese, self het ek nog net een baaie lang – 6 voet 6 jong dame betrek, uitgetrek en betas en bekom en sy het nie n parra nie, maar sommer n platanna gehad waaoor ek vandag nog droom.  Grootte was normaal, maar die oukie het n lewe van sy eie gehad mbt spiertrekkings en ander talente.  Kyk, nou sit ek weer met n semi…   Ek vra weer, enige ander ondervinding wat my oom se hipotese gestand sal doen of verwerp ?  Moenie skaam wees nie, dis vir wetenskap.

  4. PonkieDiel

    Stinkvis. 'n Mens maak haar in een van daai "jolly jumpers" wat die babatjies altyd in op en af spring, teen die dak vas. Dan draai jy haar om die beurt links om en dan weer regs om. Sondoende sny jy vir jou zaber thread in en soos jy haar anders om draai dan verwyder jy al die gif wat in die zaber opgebou het.

  5. Dirk Diggler Diktros

    Ponkie, n meesterkonsep my tjom, kannie wag om later met buurvrou te probeer nie. Shot! DDD

  6. A Daft Scots Lass

    I wish you'd stop using my pictures without my permission.   One consolation;  I'm glad you photoshopped a bikini on before you posted though. 

  7. PinkTankTop

    I'm starting to really like "A Daft Scots Lass"….
    Reminds me of a joke:  Afrikaans doll goes to scotland wearinfg the kilt the traditional way (No underwear)  she drops her wallet and bends over to pic it up as McCload walks by…. he sees a golden oppertunity and flips his kilt,. and places his "Zaber" right into the lass' honey pot.  With astonisment the girls starts shouting in afrikaans, "Moenie!  Moenie!  Moenie!"  to which McCload responded swiftly, "No worry lass I'll give ya da muny afterwardz!"

  8. Dirk Diggler Diktros

    @ PinkTankTop. Classy.  I told my boss.  Now I am home.  Something about Sexual  her-ass men??

  9. PinkTankTop

    @Dirk Diggler Diktros – hahaha, jy will mos!
    Maar in die einde dink ek meer sy wou sê, "Moenie! Moenie! Moenie ophou nie!"

  10. Dirk Diggler Diktros

    @PinkTankTop.  Ek is bly om te se dat ek trug by die werk is en allles is uitstekend.  Ek moes haar net wys hoe om n regular op WKJ te word.

Gooi Comment