Die strewe na downforce blyk ‘n siekte te wees

In Spec-takel deur griffin17 Eiertjies

zef bakkie

griffinDie strewe na downforce blyk ‘n siekte te wees

Comments

  1. ThinnLizzy

    Thanx, nou het ek daardie kak Bles Bridges song geglue in my brein.  'Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe….ho-ho-ho…'
    Kots

  2. Turd sandwich

    dit sal eintlik moer interressant wees om te sien hoe hierdie LAPNAAI enigiets op sy bakkie kan laai. What a cunt! 

  3. stampkwak

    Dis nie n bles song di nie, dis annelie van rooyen se song, fok jy bly weg van ” Noot vir Noot” thinlizard, jy sal jou naam groot gat maak,

  4. Vlaknaai

    jissis , die wind innie kaap ga daai ou woes rondgooi . Fokken aap !!

  5. Vrye Denker

    Dis nie 'n vlerk nie, dis 'n airbrake. die aerodinamiese-profiel van sy bakkie veroorsaak dat die wind effe afdraend waai na die agterkant van sy bakkie. Dit sal omtrent loodreg op daai vlerk vas waai, of dan nou 90 grade. downforce werk net lekker tot op so 45 grade, enigiets daarna is suiwer "airbrake". Ek wonder of hy moerse baie geld het om vir al die ekstra petrol te betaal.

  6. Dinges

    Nogal oorkant die Advocate's chambers….. court(ina) zeff.

  7. Hoerskont

    Griff, julle gaan drukvlerke in die Zefshop moet begin smous. Lyk my da’s ‘n moerse mark!

  8. Dirk Diggler Diktros

    Kaptein Kirk na Enterprise:"Fok Scottie, hoeveel keer moet ek en Spock beveel om opgebeam te word na moderskip Enterprise?  Daar is geen lewe op hierdie planeet nie, net besoekers met uiters gevorderde teleprompter en kommunikasie hardeware, tegnologie ver vooruit met wat ons bewekoppies besig is, en hiers nie eers Mc Donals of pubs nie! "

  9. PonkieDiel

    Hulle is lankal by die siekte stadium verby met die vlerke. Dis nou 'n fokken obsessie!

  10. Wielas

    SHAME!!! Hy kan nie help hy is 'n FOKKEN DAM-DUIKER en ICECREAM kind nie!  

  11. Ferdi

    Dis fokol, dan park die doos nogal op 'n "loading zone"
    Ai tog, seker die nuwe delivery van's in CT

  12. Vrye Denker

    Nee, Evert, CY is Bellville omgewing. CA is Kaapstad, mitchell's plein en so aan.

Gooi Comment