Die poeskas awards

In Spec-takel deur griffin4 Eiertjies

Shame, hy was seker baie moeg. Poeskas toe, in fact.

award

griffinDie poeskas awards

Comments

  1. dirk diggler diktros

    Met name wat klink soos; Helmet Malindiekop, Penis Hakindineus, Langlem Moessie, Naaimaar, AreyouRobbing?,Slanballas,Geevan Dronkword, Komhier Jokoenhaarmamma was dit n maklike keuse….  Nou voel ek nie meer so kak oor DDD nie.

  2. Oom Koos

    Haai watkykjy, julle dom donners! Ferenc Puskas was een van die legendes in sokker. Hy het vir Hongarye gespeel en is seker onder die top tien indien nie die top vyf spelers in die geskiedenis van sokker nie. Gaan lees bietjie Wikipedia voor julle pusse van julle self maak!!
    Andersins het julle 'n kwaai site!!

  3. David

    My fok my Oom Koos, is die interweb weer aan by die ouetehuis? Pielle as hy 'n goeie speler WAS, jy WAS seker ook 'n pielle ou voordat hulle jou begin Oom noem het.
    Pusse Roels

  4. Prof. Bokdrol

    Nee fok, Oom Koos, wat vertel jy my nou??? Ons hierso op WKJ verstaan fokkol van ironie, "puns", woordspeling en ander soortgelyke linguistiese stront. Sal jou wel komplimenteer dat jy hier aangekom het sonder om jou pasaangëer se batterye uit te brand. Welkom en laat hoor weer en meer van jou asseblief?

Gooi Comment